Opsomming van Resensie
Doortje V - Apr 2019
Gemiddeld
Ruime kamers, van alle gemakke voorsien en heerlijke nuwe box spring beddens.
Leonie M - Mrt 2019
Gemiddeld
Warm welcome, wonderful service, beautiful accommodation!
Annamarie L - Jul 2018
Gemiddeld
Dit was 'n gastehuis vir oornagverblyf en die ontbyt was uit die boonste rakke. Kamer was soos 'n droom.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
This was a fantastic guesthouse to stay over, and the breakfast was to die for, our room was like we were in a dream, just loved the bathroom and the gardens are so beautiful.
This is one place we would definitely return to for another lovely weekend spend at such a dream filled, cosy place, staff very friendly and helpful. Thank you for your great hospitality.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Johann E - Apr 2018
Gemiddeld
Keurig, aangenaam, vriendelike diens en pragtige omgewing.
Lees meerDoortje V - Mrt 2018
Gemiddeld
Sien sterre.
Tineke W - Nov 2015
Gemiddeld
Mooi verblijf.
Yolanda W - Feb 2015
Gemiddeld
Ongelooflike ondervinding!
David F - Feb 2015
Gemiddeld
Lovely stay
Cecilia S - Jan 2015
Gemiddeld
Ons het in die Mikaya hut gebly, baie mooi uitsig, redelik goed toegerus. Die diens van die eienaars en werkers was baie vriendelik en hulpvaardig.
Lees meer- Kapasiteit: 16 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nooitgedacht Plaas, Sunland, 6115, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom