Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kudu's Bark - Moi Signature Luxury Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 534 Mabula, Zebula Gholflandgoed en Spa, Bela-Bela, 0048, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 710 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Kudu's Bark - Moi Signature Luxury Home is 'n selfsorghuis op die Zebula Golf Estate and Spa. Dit bied 'n gholflandgoed, natuurreservaat en gesondheidspa wat op 'n 1600 hektaar-bosveld in die skadu van die Waterbergreeks skuil.

Die eiendom is geskik vir 11 gaste en beskik oor 5 slaapkamers met en suite-badkamers en lugversorging. Twee van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die vyfde slaapkamer het 'n tripelstapelbed. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar en daar is ook 'n buitestort.

Die hoofleefarea het 'n kombuis wat volledig met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgeodwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. WiFi is ook beskikbaar.

Die sitarea lei na 'n onderdak-kuierarea met houtmeubels, 'n ingeboude braai en 'n swembad met veiligheidsnet. Daar is ook 'n Jacuzzi waarin gaste kan ontspan terwyl hulle hul skemerkelkies geniet en die sterre bewonder.

Slaapplek

’n Bespreking by Kudu's Bark - Moi Signature Luxury Home sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tripelstapelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 3 mense
1 xTripelstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Hanchen Geverifieer

Eiendomme 25

Resensies 25

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Plaas 534 Mabula, Zebula Gholflandgoed en Spa, Bela-Bela, 0048, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R6 710
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R6 710
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 534 Mabula, Zebula Gholflandgoed en Spa, Bela-Bela, 0048, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA083edc9b975a686fd5f0cce0dc7be861860274ff8c9ca99d3a1e98507680b30ce4c046359097602037027ee6764bf82340f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 710 per nag (plek vir 12) Farm 534 Mabula Zebula Golf Estate and Spa 0048 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.7652331 27.9497659
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem