+82
Selfsorg in Marlothpark

Kudus Crest Bush Retreat

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 97 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Roberta S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

The only issue was the inverter was going on and off, but for the rest, all good. This place is very clean and lovely. The kids enjoyed the pool; pity we only stayed 1 night, but will definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ulrich V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Bevange. Baie lekker gewees en aircons werk mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zani S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Wonderlik. Kudu Crest is n wonderlike huis en het alles wat jy benodig. Die eienaar is vriendelik en behulpsaam as jy enige vrae het. Die diere kom maak gereeld n draai. Die nagapies was ook n besonderlike ervaring om hulle dop te hou in die nag. Ons sal verseker weer hier kom slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dries L
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Great place - comfortable and very well equipped. Very comfortable, fantastically equipped with all you need and more. Aircon in every room, ice maker, dishwasher, TV, WiFi - more than needed. We saw so many animals that came up to us and roamed the area. Our Canadian family was totally awestruck.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Gemaklik, pragtig, rustig. Kudu Crest het alles wat jy nodig het, dit voel soos 'n huis weg van jou huis. Dit was gemaklik met die aircons aan. Pragtig uitgelê. Die eienaars het baie moeite gedoen om alles en nog meer daar te hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trudy D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Perfect. Nice, private villa with all that you need. Clean and suitable for family or friends. Easy check-in and checkout. Perfect for a time away from the buzz of life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Perfekte plek om baie diere te sien! Kudus, vlakvarke, blouwildebees, nagapie, ens. Baie! Baie interaksie met diere gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

A very enjoyable stay. Our accommodation was very comfortable, clean and neat. The outside braai area was enjoyable to use and provided a safe and open environment to enjoy the many animals that visited the property. Overall, a very enjoyable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ane P
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Awesome. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

PuiK! PuiK! Dit was absoluut 'n belewenis. Ons het absoluut heerlik gekuier. Die watergat voor ons huis was 'n groot trekpleister. PuiK! PuiK! Sal vir seker weer kom en dit ook by vriende aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 287

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

3192 Berghaan Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5650e6bd5e9f6f169a28c7cc6785c31df6ba25b4939f2d8f3dac841f5f742602b4fe8f929931ac1ffd03ad7a13cbd4a8a718?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 97 5 1 5 3192 Berghaan Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.337722 31.804514

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang