Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kuhestan Organic Farm - Guest Cottages

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Shahrzad Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 27 resensies vir Kuhestan Organic Farm - Guest Cottages
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Elsje L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en netjiese plek!

Dit was ons tweede kuier by Kuhestan en ons sal dit beslis aanbeveel. Die ekstras soos 'n plaasbrood, melk, eiers, botter en konfyt laat mens sommer tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kuhestan Organic Farm - Guest Cottages se terugvoer

Thank you very much for the lovely review and the generous rating. We are delighted that you enjoyed your stay at Kuhestan and look forward to welcoming you back at Kuhestan in not distance a future.

Kuhestan Organic Farm - Guest Cottages
Monja N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monja N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mooiste omgewing en vriendelike gasvrou.

Die mooiste natuurskoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kuhestan Organic Farm - Guest Cottages se terugvoer

Thank you ever so much for the lovely review and the gracious rating. We are delighted that you enjoyed your stay at Kuhestan and look forward to welcome you back soon. All the best with your forthcoming great day.

Kuhestan Organic Farm - Guest Cottages
Felicia D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

What an incredible and fabulous weekend we have experienced!

Many thanks to Shahrzad and Brett for your hospitality and kindness. It's been the most relaxing and beautiful stay we have had in many moons! May you be blessed and thanks for sharing this gem of a location and the beautiful gardens and birdlife with us!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kuhestan Organic Farm - Guest Cottages se terugvoer

Thank you very much for the lovely review and the generous rating. We are delighted that you enjoyed your stay at Kuhestan and look forward to welcome you to Kuhestan in not distance a future.

Kuhestan Organic Farm - Guest Cottages
Ferna C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferna C
Saam met vriende

Wonderful place to stay and unwind.

Beautiful gardens as ever.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecile B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Simply beautiful and peaceful!

A very special touch is the homebaked bread, organic Kuhestan jams, butter, eggs and milk provided daily as a treat to the guests and the gardens are breathtaking!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hester B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was sielsalig. Net wat 'n oorwerkte persoon benodig om weer jouself te leer verstaan.

Die feit dat daar geen TV was nie het sommer baie gehelp om nie te angstig te word elke keer wat mens negatiewe nuus hoor nie. Net lees en ontspan en om in daai pragtige tuin te gaan stap was wonderlik. Wonderlike gasheer en gasvrou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kuhestan Organic Farm - Guest Cottages se terugvoer

Thank you for taking the time to review your stay at Kuhestan. We are delighted that you enjoyed your stay. Wishing you all the best for 2023.

Kuhestan Organic Farm - Guest Cottages
Jan D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mooiste tuin in die omgewing.

Lieflike verblyf. Daar was 'n kragopwekker. Wonderlike gasheer en gasvrou. Besonderse tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kuhestan Organic Farm - Guest Cottages se terugvoer

Thank you for taking the time to review Kuhestan. It is much appreciated. We trust you had a safe and pleasant trip home.

We look forward to welcoming you at Kuhestan in the future.

Kuhestan Organic Farm - Guest Cottages
Ilan S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilan S
Saam met vriende

Wonderlike ervaring en pragtige tuin.

Albei huise waarin ons gebly het was baie goed ontwerp en ingerig. Alles was baie netjies en skoon en werk soos dit moet. Dit was 'n heerlik gesellige kuierplek met alles wat mens nodig het. Dit was nogals koud snags, so die elektriese komberse het handig te pas gekom. Die tuin is asemrowend mooi selfs in die winter. Ons het dit baie geniet om daar rond te stap. Ons was gelukkig om die gasheer en gasvrou te ontmoet en het dit baie geniet om meer te hoor oor die tuin en die interessante plante wat daar is. Hulle was baie gasvry en verwelkomend. Kuhestan is baie goed geleë om die area te verken en ons het 'n heerlike dag in die Magoebaskloof-area geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kuhestan Organic Farm - Guest Cottages se terugvoer

Thank you ever so much for taking the time to put in a review and a lovely write up on Kuhestan. Your kind words are much appreciated. It was indeed a pleasure meeting you all and we are delighted that you enjoyed your stay at our much loved farm.
We look forward to welcoming you at Kuhestan.

Kuhestan Organic Farm - Guest Cottages
Carolene M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolene M
Gesin met tieners

Magical and perfect.

The facilities and owners are world class.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kuhestan Organic Farm - Guest Cottages se terugvoer

Thank you for taking the time to put in a review on Kuhestan and the generous rating. We are delighted that you enjoyed your stay at our much loved farm. We hope you had a good trip home and look forward to your next stay with us.

Kuhestan Organic Farm - Guest Cottages
Roelf M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelf M
Besigheidsreis

Spectacular.

Stay was one of the best.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kuhestan Organic Farm - Guest Cottages se terugvoer

Thank you for the lovely review and the generous rating. We are delighted that you enjoyed your stay at Kuhestan. We hope you had a good trip home and look forward to your next stay with us.

Kuhestan Organic Farm - Guest Cottages
Verena M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verena M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Long weekend of pure relaxation and rest.

Peaceful misty mornings. Lost in serene gardens and birdsong. Just getting away from it all and finding your inner being again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kuhestan Organic Farm - Guest Cottages se terugvoer

Thank you for the lovely review and the generous rating. We are delighted that you enjoyed your stay at Kuhestan. Thank you for coming back to our farm.

Kuhestan Organic Farm - Guest Cottages
Steve M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Steve M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly hosts who offer nice extra touches such as milk, bread, jam and butter for a continental breakfast.

Easily accessible from R71.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Teresa V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvol en privaat.

Keurige meublement. Privaat tuintjie is 'n bonus. Elke dag 'n varsgebakte broodjie, eiers en melk. Ons gashere baie vriendelik. Kan dit werklik aanbeveel. Die res is 'n verrassing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bridget S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridget S
Saam met eggenoot / lewensmaat

I took my mother on a brief holiday.

The accommodation is superb. The warm welcome we received from the hosts and the staff made the holiday an unforgettable experience. We will return to this peaceful piece of heaven.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker stil en rustig. Het die gesonde tuin en fantastiese blomme en voëllewe baie geniet met my kamera ure daar spandeer.

Dis 'n fotograaf se droom-destinasie. September was die ideale tyd met al die bome en plante in blom en bloeisels. Die vars lug, tuisgemaakte produkte en gerieflike ruim kamers met kaggels was 'n wenkeuse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kuhestan Organic Farm - Guest Cottages se terugvoer

Thank you very much for the lovely write up on Kuhestan and for the generous rating. We are delighted that you enjoyed your stay.
We noticed that the rating for security was low. Please let us know if you experienced being unsafe and if yes any suggestions on what would make you feel totally safe We would like to address all our guests' concerns to make Kuhestan an ideal place for travellers.
Kindest regards,
Shahrzad & Brett

Kuhestan Organic Farm - Guest Cottages
Christian G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christian G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful surrounds and great hostess. Wouldn’t recommend going with a low lying vehicle as dirt road can be bumpy.

Cottages clean and neat. Beautiful garden and on the the border to the Escarpment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsie M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike koue naweek.

Alles in die cottage was silwerskoon en perfek. Alhoewel dit koud was, was die cottages goed toegerus selfs vir koue tye. Die voëllewe in die natuurlike bos voor die cottages is fantasties. Die Knysna loeries het soggens kom water drink in die tuin. Wonderlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kuhestan Organic Farm - Guest Cottages se terugvoer

Thank you ever so much for the lovely review and your kind words about Kuhestan. We are delighted that you enjoyed your stay and the surrounding was pleasing to you.
We look forward to welcoming you back at Kuhestan in not too distant future.
Apologies for the delay in responding.
Kindest regards,
Shahrzad & Brett

Kuhestan Organic Farm - Guest Cottages
Jeanne M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne M
Saam met vriende

Ongelooflike rustige omgewing.

Ongelooflike mooi tuine en goed toegeruste kombuis inaggenome dat ons in verblyf vir 2 gebly het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kuhestan Organic Farm - Guest Cottages se terugvoer

Thank you ever so much for the lovely review and your kind words about Kuhestan. We are delighted that you enjoyed your stay and the surrounding was pleasing to you.
We look forward to welcoming you back at Kuhestan in not too distant future.
Shahrzad & Brett

Kuhestan Organic Farm - Guest Cottages
Susan V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A haven for bird lovers!

A lovely garden in the middle of the Magoebaskloof Mountains. Very quiet and tranquil. You can stroll around the garden and pick raspberries or go for a short hike into the mountains to one of the huts. From our cottage we saw plenty of birds, butterflies and even monkeys!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Paradys vir voëlliefhebbers!

'n Lieflike tuin in die middel van die Magoebaskloofberge. Baie stil en rustig. Jy kan in die tuin rondloop en frambose pluk of in die berge stap na een van die hutte toe. Ons het baie voëls, skoenlappers en selfs ape van ons kothuis af gesien!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tuin van Eden en pragtige mense en uitsig!

Wat 'n pragtige plek! Die eienaars is pragtige mense daarby! Ons was by die hek deur Brett ontvang en na ons eenheid begelei. Die kaggel was reeds gepak, reg om aan te steek en te geniet. Daar was vars gebakte brood, lifelike vrugte mandjie, en die lekkerste tuisgemaakte cordials en konfyte om te geniet. Die tuine is fantasties mooi, asook die uitsig oor die woud vanaf die koffiewinkel. Die diens en die eenheid was uitmuntend. Dit was die perfekte plek om af te sluit en die omliggende area vanaf te besigtig. Ons sal teruggaan, did nou ons top keuse vir blyplek in Magoebaskloof.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monika S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monika S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful setting on the hill with amazing gardens to wander around.

We had a wonderful short stay at Kuhestan, Shahrzad and Brett are great hosts and we felt very welcomed and cared for. Having freshly baked bread, milk, eggs and fruits for breakfast in our unit was lovely. The gardens are amazing and bird life in the morning a proper treat to enjoy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties en beslis die moeite werd.

Die verblyf was uitstekend, netjies en die gasvryheid besonders. Ons is met ope arms ontvang. Vars brood en eetgoedjies is vir elke oggend verskaf. Genoeg hout vir die kaggel. Uitstekende diens en die tuine asemrowend. Regtig die moeite werd om te besoek. Ons gaan beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riane V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riane V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, knus en gerieflik.

Baie vriendelike diens, was baie koud en het heeltyd gereën, maar ons het oorgenoeg hout vir die kaggel ontvang, asook heerlike vars brood, plaaseiers, vars melk, botter, konfyt en vrugte, wat daagliks aangevul is. Toegerus met elektriese komberse wat baie handig te pas gekom het. Ons sal beslis weer daarheen gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike, ontspanne naweek in puik verblyf met asemrowende tuine en uitsig.

Wat 'n heerlike naweek! Die verblyf was uitstekend, die tuine en uitsig was besonders en die gasheer en gasvrou laat 'n mens amper soos familie voel. Ons sal beslis weer van die verblyf gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Terwyl droë dele van ons land sy bekoring het is hierdie plek net die teenoorgestelde.

Aan vriendelikheid van selfs die werkers ontbreek niks en jy word op die hande gedra. A.g.v. die vogtigheid groei alles en die blomme is iets om te aanskou. Kan die plek sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eben B - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eben B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, ons gaan weer!

Ons was baie tevrede met wat ons gekry het. As gevolg van die weer was dit nie moontlik om die braaiplekke, wat omtrent 15 m weg is van die kothuise af, elke dag te benut nie. 'n Onderdak braaiplek op die stoep sal meer toepaslik wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette J - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette J
Saam met vriende

Beautiful views

We enjoyed our stay in the cosy cottages that had beautiful views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 720
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 720
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: J 22 Houtbosdorp-weg, Magoebaskloof, 0731, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAef46KHJj1JPka2k9wu7Oy82L3cAncJakshVXGCGPueh1kcmHw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 720 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 J 22 Houtbosdorp Road Magoebaskloof 0731 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -23.86024964108 29.985611046627
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem