El Toro Park Akkommodasie by Kuhns Rus en Vrede Guesthouse | LekkeSlaap
+20

Kuhns Rus en Vrede Guesthouse

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 John Schoeman Sreet, , Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R890 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Kuhns Rus en Vrede Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n vreedsame woonbuurt in Kimberley, wat naby winkels, flieks en restaurante geleë is. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers, en is net sowat 1,9 km van die N12- en N8-hoofweë af.

Verblyf word gebied in 6 kamers. Daar is 5 kamers met 2 driekwartbeddens en 1 kamer met 'n dubbelbed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en komplimentêre WiFi. Elke kamer het ook linne en handdoeke. Die kamer met die dubbelbed kan ook as 'n gesinskamer gebruik word met 'n tussendeur wat lei na 'n kamer met 2 driekwartbeddens. Daar is 'n swembad waarin gaste heerlik kan afkoel.

Die gastehuis bied veilige parkeerplek en hoë mure met 'n elektriese heining. Die kamers word daagliks skoongemaak en gaste se wasgoed kan teen ekstra koste gewas word. 'n Volledige Engelse en Kontinentale ontbyt word tussen 07:00 en 09:00 bedien en spesiale reëlings kan getref word om ontbyt op 'n ander tyd te eet of vir 'n wegneem-ontbytpakkie. Middagete, middagetepakkies, aandete en 'n braai kan ook op versoek gereël word. Die gastehuis streef daarna om gemak en aandag aan gaste te bied tydens hul verblyf.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Kuhns Rus en Vrede Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 5 John Schoeman Sreet, , Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kuhns Rus en Vrede Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R890
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R890
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 John Schoeman Sreet, , Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU1NTcwODFjLTU4ZGEtNDA2ZC04ZTc1LTQ5NmI4MGJhMjNiOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R890  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 5 John Schoeman Sreet El Toro Park 8301 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.763034634663 24.743882310286
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za