LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kuiergat | LekkeSlaap
+19

Kuiergat

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 30 resensies vir Kuiergat
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Okkie V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Okkie V
Gesin met klein kinders

'n Vinnige draai vir 2 dae.

Pragtige see-uitsig en naby die see. Volledig toegerus met alles nodig.

Liezl S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl S
Gesin met tieners

Uitstekend

Mooiste uitsig. Alles was presies soos op die foto's.

Deon H - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon H
Enkelreisiger

Comfortable, restful.

Well equipped but will not recommend for senior citizens.

Morita J - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morita J
Saam met vriende

Kuiergat word beslis aanbeveel!

Het 'nn wonderlike naweek met kinders gehad. Die naweek was hopeloos te kort!

Louise C - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise C
Saam met vriende

Pragtige, netjiese plekkie met die mooiste uitsig. Veilige area en bring ware rus vir die siel. Alles wat ons nodig gehad het was daar. Sal beslis weer teruggaan Kuiergat toe, enige tyd.

Die plekkie was skoon en baie netjies. Het aan al ons vereistes voldoen. Die uitsig het ons asems weggeslaan en dit is loopafstand van die allermooiste strand af.

Petrus S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus S
Saam met vriende

Excellent

The steps might be a problem for older people.

Breyten B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Breyten B
Gesin met tieners

Hoendervleis lekker.

Alles loop soos stroop. Jy het niks meer nodig nie.

Kuiergat's terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Ons hoop dat jy weer binnekort by ons sal oorbly.

Kuiergat
Carla M - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis die geld werd!

Mooiste uitsig! Kuiergat sal ons weer sien!

Franse C - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franse C
Enkelreisiger

Uitstekende ligging!

Pragtige woonstel met 'n fantastiese uitsig oor die see van die woonkamer en slaapkamer.

Gerhard P - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard P

Wonderlike see-uitsig.

So na aan die see was ons nog nie. Baie walvisse gesien.

Amanda M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Sien sterre.

Kuiergat's terugvoer

Baie dankie. Dit word opreg waardeer. Ons is bly julle het dit geniet en hoop julle kom kuier sommer gou weer. Groete

Kuiergat
Antoinette M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Paradys.

Te veel mooi om als te noem. Ruim huis, ongelooflike uitsig, pragtige duine. Kuiergat is beslis die plek om te wees. Gerieflik en skoon. Hierdie plek sal ons beslis weer sien. Dankie, dit was great!

Avu K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avu K
Saam met vriende

Perfect weekend.

We had a nice stay at Kuiergat , the room is exactly as we saw on the website and more. Everything was on point, the view, the environment. We're definitely coming back next year and considering that for our little holiday. We are so happy.

Helene A - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helene A
Saam met eggenoot / lewensmaat

A paradise in this rat race where there is peace and quiet.

We had a view from our balcony over the whole bay where we could watch Southern Right Whales surfacing daily (some with calves) and this alone was worth every km we travelled from Velddrif WC to reach Witsand. Kuiergat is also close to the beach and tidal pool. Safe wooden steps leads down to both. The whales leave this area during November/December when they head for the South Pole. They return in August/September. A bird watcher's heaven as well, as Kuiergat provides fresh water drinking areas and nectar bottles for sugar birds when the proteas and aloes are not flowering.

Cawood K - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cawood K
Gesin met tieners

Geniet elke oomblik!

Gerieflik, volledig toegerus, vriendelike mense, verfrissend en ligging by die see uitstekend!

Elizma B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, gaan vir seker weer besoek.

'n Genotvolle paar rusdae. Woonstel is veilige, skoon en ruim verblyf op die duine met 'n asemrowende uitsig. Ons kon die walvisse vanaf die balkon dophou.

Anke P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anke P
Gesin met klein kinders

Mooiste uitsig!

Baie lekker hier gebly, mooiste uitsig oor die see. Lekker binnebraai. Plekkie is baie gerieflik ingerig, netjies en skoon! Die enigste probleem was dat hierdie huis heeltemal te lekker bly vir net 'n naweek! Die naweek was te kort!

Elsa P - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut heerlik, pragtige uitsig, totale plesier!

Kuiergat was 'n heerlike plekkie om te bly. Wonderlik skoon, sonnig, perfek . Alle geriewe soos benodig is beskikbaar. Baie goeie waarde vir geld. Ons sal beslis weer terugkeer.

Ruan B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome place.

An awesome place with a breathtaking view.

Olivia A - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Olivia A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Die vertrektyd is hopeloos te vroeg en die TV het nie gewerk nie.

Liezl H - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl H
Gesin met tieners

Mooi, netjies en rustig.

Ons het heerlik gekuier en gerus by Kuiergat. Die huisie is mooi en netjies en goed toegerus. Die uitsig is pragtig! Dit was heerlik om die see te kon hoor, ruik, sien en voel. Dit is lekker stil daar gewees en ons het veilig gevoel. Ons kan defniteif Kuiergat aanbeveel vir 'n lekker wegbreek.

Dennis O - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis O
Saam met eggenoot / lewensmaat

A good place to get away from it all and to relax and recharge.

We spent an enjoyable and restful two weeks at Kuiergat which we found to be most comfortable, well equipped and clean.

Steve D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Steve D
Gesin met tieners

Fantastiese verblyf.

Wonderlike vakansie in 'n pragtige, cosy plekkie op die water!

David S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plek op die strand.

Ons het ons verblyf regtig geniet. Die uitsig was asemrowend, beide die see in die dag en die sterre in die nag.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great spot on the beach.

We really enjoyed our stay. The view is stunning, both of the see during the day and the stars at night.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Herman D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herman D
Saam met vriende

Was baie lekker en perfekte ligging.

Het lekker gekuier by Kuiergat met lieflike uitsigte oor die baai en see. Alles was perfek, maar die huis het 'n bietjie onderhoud nodig. Verder was alles perfek.

Marius B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker naweek huisie. Ideaal vir paartjie of 'n gesin. Alles is baie mooi skoon en netjies. Uitsig is direk op die see.

Ons het baie lekker gebly en sal vir seker weer wil gaan.

Bian V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bian V
Gesin met klein kinders

Lieflik, op die see met 180 grade-uitsig oor die see.

Netjies en gerieflik.

Rita N - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rita N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n heerlike naweek deurgebring en talle walvisse gesien.

Baie vriendelike ontvangs en gerieflike verblyf in Kuiergat, Witsand. Ligging is op die see en ons het talle walvisse gesien. Die enigste negatiewe kommentaar is dat die braaitoerusting, die braairooster, en kastrolle vuil was. Ons het ons eie braairooster gaan koop. Verder was alles netjies en skoon.

Kuiergat's terugvoer

Hi daar,

Ek is bitter jammer dat daar so probleem was en ek vra om verskoning vir die ongerief. Ek is bly jy stel my in kennis sodat ons kan verseker dat dit nie weer in die toekoms sal gebeur nie.
Ek is wel bly om te hoor dat die ander geriewe wel na verwagting was.
Baie dankie dat julle by ons kom bly het.

Groete,
Hester

Kuiergat
Koos V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos V
Gesin met klein kinders

Enjoyed our stay very much!

Great location right on the beach and excellent accommodation, liked the fact that the unit is finished and furnished 'light and bright'.

Judi P - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judi P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik. Sal weer daar kuier.

Onvergeetlik! Als was perfek, 'n mens rus heerlik.

Vanaf R1 200
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Duinepark, Tuna-straat, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALZh1f4OHABCplHctiIyN4WCB7rEce0EJCOowjPNQOHgIBekKiK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 6 persone) 30 5 1 5 Duinepark Tuna Street 6666 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 09:00 -34.391770079902 20.863467813492
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!