LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kulanga Cottages | LekkeSlaap
+29

Kulanga Cottages

B&B
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Straat 119, Linden, Randburg, 2195, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Kulanga Cottages bied B&B-verblyf met ’n Afrika-tema in Linden, Randburg.

Die kothuise en kamers het elk ’n dubbelbed, koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens, asook privaat badkamers met ’n stort of bad, en ’n toilet.

Elke eenheid het ’n yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n TV met sekere DStv-kanale. Die eenheid lei na ’n privaat stoep.

’n Basiese ontbyt word in die eetarea bedien en gaste kan in die lieflike tuin ontspan. Daar is WiFi en veilige, afstandbeheerde parkeerplek op die perseel.

Kulanga Cottages is 4 km vanaf Delta Park, Emmarentia Park en die Botaniese Tuine. Dit is binne 7 km vanaf verskeie winkelsentrums en restaurante in Parkhurst, Melville, Greenside en Rosebank.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • 6de Straat 119, Linden, Randburg, 2195, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Straat 119, Linden, Randburg, 2195, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01051dd368fd337276df9d3b6f030ff0d7cb037aec0f79517960bad3fe67a31ea11b750f6cfad0042e30a3d93b0f60e86732?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 119 6th Street Linden 2195 Gauteng 086 999 0018 12:00-16:00 10:00 -26.130709761625 27.999156117439
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!