LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by KumbuKumbu Mountain Villas | LekkeSlaap
+45

KumbuKumbu Mountain Villas

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir KumbuKumbu Mountain Villas
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Beneal P - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beneal P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies.

Alles was perfek. Ons sal beslis weer by KumbuKumbu inboek.

Maritza Wynanda M - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza Wynanda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wittebrood.

Al wat ek gaan sê is ek wil weer wittebrood hier gaan hou. Dit was absoluut perfek. Die eienaars het soveel moeite gedoen en ons so welkom laat voel. Sonder dat ons gevra het was ons bederf met vonkelwyn toe ons daar aankom. Dit was regtig elke sent werd. Beste waarde vir geld.

Erna V - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuks, privaat, natuurskoon en views to die for!

KumbuKumbu merk elke boksie wanneer dit kom by luukse akkommodasie, absolute privaatheid en die asemrowendste uitsigte! Ons is bederf met 'n donderweerskouspel die eerste aand en die helderste hemelruim met star gazing die tweede aand. Ons was heeldag in die swembad om die uitsigte te bewonder en het die natuurskoon en stilte baie geniet. Dit gebeur bitter min dat ons dieselfde plek 2 keer besoek, maar KumbuKumbu is beslis weer op ons lysie!

Michelle B - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Breathtaking views, beautiful accommodation.

The venue is in pristine condition and in an amazing location.

Melanie S - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unforgettable experience.

KumbuKumbu is a hidden paradise. It is the perfect place, if you need some time away from the noise and stress of daily life. The Villa is extremely modern and you will find everything you need and even more - everything in high quality. Ivonne and her husband put a lot of effort in to create a beautiful place where you can enjoy an amazing time. I hope that we can come back soon!

Etienne S - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende wegbreek in 'n uitstekende huisie!

Van die oomblik wat ek en my vrou by die eenheid aangekom het, tot ons verlaat het was ons asems wegeslaan. Die huis is fantasties gemeubileerd en alles wat jy sal nodig hê en meer is beskikbaar in die eenheid. Ivonne is 'n uitstekende gasheer en sy het ons verblyf soveel meer spesiaal gemaak met die detail in die eenheid. Ons sal dit definitief aanbeveel en sien uit om weer terug te kom!

Peet V - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik mooi.

Dit is 'n baie spesiale plek. Met die mooiste ligging.

Stephan H - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

As hemel 'n plek op aarde was, KumbuKumbu kan kompeteer met enige 5 ster-verblyf in die wêreld. Die eienaar het uit haar pad gegaan om ons spesiale verblyf iets besonder te maak.

Ons het ons ''honeymoon'' afgesluit by die perfekte bestemming. Met ons aankoms het daar 'n bottel vonkelwyn in 'n ysbak vir ons gewag. Wat 'n groot verrassing. Ons sal verseker elke jaar terug kom.

Siphamandla M - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Siphamandla M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The views are amazing and the place is so serene. I loved it.

The villa was so clean, with amazing views.

Theo D - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theo D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die huise lyk splinter nuut en is pragtig ingerig - daar is alles wat jy nodig het. Ongelooflike uitsigte en privaatheid. Jy wil amper nie die plaas verlaat om die res van die omgewing te sien nie. Jy kry vir wat jy betaal: 5 ster!

Met ons aankoms was daar braaihout, aanstekers, melk, botter, beskuit en ys. Die huise is smaakvol en duursaam gemeubileer en kan aanbeveel word. Die +- 3km grondpad na die huis was in 'n puik toestand en ons het dit maklik met 'n sedan gery.

Charmain M - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain M
Saam met vriende

Our weekend was nothing but amazing.

Everything was perfect, the views are spectacular, it was worth every cent.

Jonathan S - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jonathan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing views, clean state-of-the-art accommodation, tranquil ambience.

Fireplace and indoor braai too small to heat villa, probably better to visit when it is not so cold.

Nikki D - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikki D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil, relaxing and an all round revitalizing experience!

One of the most amazing places we have visited. Incredible views and absolute peace and quiet. Stunning accommodation and very friendly and professional service.

Nico U - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spesiale wegbreek, huweliksherdenking.

Baie spesiale plek en verblyf. Goeie tyd wat net ek en my vrou saam spandeer het, sonder enige steurings en wonder wat nou volgende moet gebeur nie. Ongelooflike uitsig, baie goeie uitleg van huisie met heerlike braai en kaggelgeriewe vir die koue winterweer. Sal weer hier wil gaan kuier, net ons twee.

Karen S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ervaring.

Die stilte en rustigheid van die plek is onbeskryflik!

Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Quarriebosch Kloof, Langs Roete 62, 25 km buite Montagu, 6270, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb02672095b383a78a19e0a78f78919ec204abad2434add5cf08305ebf4af3b8842f26cd226dd101c925ba757dd6d904f6b57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900  per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 Farm Quarriebosch Kloof Off Route 62 6270 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.880101357455 20.353928425934
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!