LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kuname Lodge | LekkeSlaap
+65

Kuname Lodge

Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Premier Suite
Alle etes.
Luukse Suite
Alle etes.
Herehuis
Alle etes.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 1500 moet direk aan die instansie betaal word.

Huisreëls

Geen kinders onder 12 jaar word toegelaat nie.

- Tariewe sluit in: alle maaltye, tee, koffie, happies, wildritte in oop Land Rovers soggens en saans, drankies by die sonsondergang-wildritte wat beperk is tot 'n plaaslike bier, wyn of gaskoeldrank.

- Tariewe sluit uit: lughawe- en ander pendeldienste insluitend pendeldienste na die Hoedspruit Lugbasis, die kroeg, curio-winkel, telefoon, WiFi, spa, wasgoeddienste, TOMSA-heffing wat van toepassing is op alle lodges en reservate, die Karongwe Wildreservaat se ingangsfooi.

Bepalings en voorwaardes vir selfsorg:
Tariewe sluit in:
Verblyf (maksimum 4 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar).
'n Wildrit soggens en saans per dag (onderhewig aan voorwaardes).
Komplimentêre skemerkelkie op die aandwildrit, beperk tot 1 plaaslike bier of Karongwe Huiswyn, koeldrank of water.
Komplimentêre tee en koffie.
Komplimentêre WiFi.
Reservaatfooie.
Daaglikse skoonmaakdiens.

Tariewe sluit uit:
Lughawependeldienste.
Alle kos en koeldrank.
Alle drankies, kroegie, kuriowinkel, telefoon, spa en wasgoeddienste.
Little Paws-kinderaktiwiteite.
Fooitjies.
Portierdienste.

Algemeen:
Kinders onder 6 jaar word nie op die wildritte toegelaat nie.
Volwassenes moet kinders op alle wild-aktiwiteite vergesel.
Algemene Covid-19-maatreëls moet gevolg word.
Ekstra aktiwiteite kan teen 'n ekstra fooi bespreek word en dis onderhewig aan beskikbaarheid.

Deposit:
25% van die deposito word binne 48 vereis om die bespreking te bevestig.
Die volledige betaling moet 7 dae voor die inklokdatum betaal word.
Terugbetaalbare sleuteldeposito van R500.
Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R14 580
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R14 580
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R14 580
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Karongwe Private Game Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb49c60d7af7e3daf33f14f18d191ca7f1f3846232e42501fbf699b0bae67245aa822558b7ef50e75b9fbd38bd2a78ef4c79c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R14 580  per nag, vir 2 mense Karongwe Private Game Reserve Hoedspruit 1380 Limpopo 086 999 0018 13:00-17:00 11:00 -24.202968670704 30.574611819545
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem