LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kunjani Villas | LekkeSlaap
+51

Kunjani Villas

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 29 Mrt 2021 tot 30 Nov 2021.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 90-20, Blumberg-rylaan, Devonvale, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 100 R1 680 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kunjani Villas bied selfsorg-kothuise op 'n privaat wynlandgoed in die Stellenbosch-vallei. Dié kothuise is die ideale basis om die Kaapse Wynlande te verken.

Verblyf is beskikbaar in 4 villa's in die wingerde. Hierdie kothuise het slaapplek vir 2 tot 4 persone en beskik oor 1 of 2 slaapkamers met privaat badkamers, 'n volledig toegeruste kombuis, wasgoedgeriewe en 'n oopplan-leefarea. Boonop het die meeste kothuise lugversorging, verwarmers, gratis WiFi en 'n stoep met stoepmeubels en braaigeriewe wat 'n uitsig oor die wingerd het.

Vir gaste wat nie gedurende wil kook nie, is daar 'n restaurant op die plaas wat elke dag oop is vir ontbyt en middagete. Wynproe kan ook vooraf bespreek word.

Kunjani Villas is 11 km vanaf Stellenbosch sentraal geleë en ongeveer 35 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Plaas 90-20, Blumberg-rylaan, Devonvale, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 100
Vanaf R1 680
per nag (plek vir 2)
was R2 100
Vanaf R1 680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 90-20, Blumberg-rylaan, Devonvale, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f6547e6f2daf94c0fee818bf8778a22f672fa4b849344765a9c05637af8a200c5d9df76e1ce9ac0a2b87de9cfaad3cb6b52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 100, nou Vanaf R1 680  per nag (plek vir 2) Farm 90-20, Blumberg Drive Devonvale 7599 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-17:00 10:00 -33.894694 18.806488
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!