Magoebaskloof Akkommodasie by Kurisa Moya | LekkeSlaap
+25

Kurisa Moya

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kurisa Moya Nature Lodge, Houtbosdorp, 0731, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R999 999 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kurisa Moya is 'n eko-lodge sowat 45 minute se ry vanaf Polokwane en 3 tot 3,5 uur se ry vanaf Pretoria. Die lodge het 'n uitsig oor die Kudu's River-vallei. Gaste kan ongerepte natuur, privaatheid, oeroue bome en 7 stap- of voetslaanroetes in 5 verskillende habitats geniet. Gaste kan ook die ry voëllewe, 3 dagslenterstaproetes, drafroetes, die Sepedi-kultuur en rustigheid saam met hul gesin of geliefde geniet.

Verblyf word in 2 houthuise hoog in die inheemse woud, 1 kothuis met 'n pragtige uitsig en 1 ruim plaashuis vir 'n gesin of vriendegroep gebied.

Die paaie is nie geskik vir lae voertuie nie. Die kombuisie is goed toegerus vir selfsorg. Kurisa Maya het nie elektrisiteit nie, maar het al die nodige geriewe vir 'n gerieflike verblyf, insluitend sonkragligte, 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas en sonkrag- en gasgeiser. Aandete, ontbyt en middagete kan op versoek voorsien word.

Doendinge in die area sluit Zwakala Craft Brewery, zipline by die Magoebaskloof Canopy Tour, avontuur sport, fietsry, voetslaan, 'n stokery, 'n organiese kaasplaas, Debengeni-waterval, die Ribola-kunsroete en veel meer in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir Kurisa Moya
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Kurisa Moya Nature Lodge, Houtbosdorp, 0731, Limpopo
  • Gaste dink Kurisa Moya het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R999 999
per nag (plek vir 2)
Vanaf R999 999
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kurisa Moya Nature Lodge, Houtbosdorp, 0731, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU5N2NiOTkyLTc2M2YtNDAxNS05YmQ4LTRmM2U1NGE0N2EzMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R999 999  per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Kurisa Moya Nature Lodge Houtbosdorp 0731 Limpopo 086 999 0018 12:00-18:00 10:00 -23.805714645136 29.93653178215
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za