LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kuruman Hotel | LekkeSlaap
+14

Kuruman Hotel

  • Kapasiteit: 62 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winkelstraat 12, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kuruman Hotel is in Kuruman in die Groen Kalahari tussen ou kameeldoringbome geleë. Dit bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste.

Dié moderne lodge het 28 kamers. Elke kamer het 'n privaat en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Verder is tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en lugversorging ook beskikbaar. 'n TV met DStv en gratis WiFi word voorsien.

Die lodge het 'n ten volle gelisensieerde kroeg en restaurant op die perseel wat ook beskikbaar is vir konferensies, troues en ander geleenthede.

Die lodge spog met 'n boesman-tema en is naby al die besienswaardigehede van Kalahari-streek en Kuruman. Dit is die ideale oornagstop vir diegene wat op pad is na die Kgalagadi Oorgrenspark en die Tswalu Woestynreservaat en ook die ideale oornagplek vir gaste wat die Kuruman Eye, Raptor Centre, Moffat Mission Centre en Billy Duvenhage Natuurreservaat besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Kuruman Hotel
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Winkelstraat 12, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kuruman Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 62 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winkelstraat 12, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5zsVzOcoucYliNyDj8Ou48mI2DAHVWXYYR1HZ1c23ZwElcnwUm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 12 Winkel Street Kuruman 8460 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -27.455310523182 23.430694450349
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!