LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kuruman Inn | LekkeSlaap
+16

Kuruman Inn

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 10 resensies vir Kuruman Inn
Netheid
3.6/5
Diens
3.6/5
Ligging
2.8/5
Veiligheid
3.4/5
Waarde vir geld
3.6/5
Michael S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael S
Besigheidsreis

No complaints.

All was clean and staff friendly. Food was good even though we had load shedding. Internet was a bit slow.

Kuruman Inn's terugvoer

Dear Michael,
Thank you for taking the time to review your stay, we appreciate the feedback. Thank you for the patience shown towards the load shedding currently experienced in town.
Warm regards from Hilton and the Kuruman Inn team.

Kuruman Inn
Johan K - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie halfweg oornag stop na die Kgalagadi.

Die hotel is goed geleë. Kamers was netjies en voldoende asook die oornag parkering was veilig. Aandete in hulle restaurant was baie goed en redelik geprys. Ontbyt was standaard - spek en eiers, maar goed voorberei. Een groot nadeel, was dat die hotel grens aan 'n privaat woonhuis, waar daar tot in die vroeë oggend ure luidrugtige musiek gespeel was. Volgens die hotel personeel is dit 'n gereelde gebeurtenis. Dit kan die gevolg hê dat ons dalk nie vir 'n tweede keer hier sal wil oornag nie, wat jammer sal wees aangesien dit nou die derde Desember in 'n ry is dat ons op Kuruman oorslaap en die hotel is beslis die beste waarde vir geld as die vorige gastehuise.

Kuruman Inn's terugvoer

Liewe Johan,
Dankie dat jy die tyd geneem het om jou verblyf te hersien, jou terugvoer word waardeer.

Kuruman Inn
Deon M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Deon M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onaanvaarbaar

Die krane in die stort is nie gemerk nie vir koue en warm water nie terwyl die seephouer dolleeg was. Om 20h45 na bykans 10 minute se loop van beide krane, het ons agtergekom dat daar GEEN warm water is nie. Ander eenhede moes dit opgebruik het, want daar was warm water die volgende oggend. Die "signposting is non-existent" in die aand. Daar is geen straatligte, verligte naambord en/of "reflecting" kentekens nie. Na 3 keer se verbyry in die donker het ons uiteindelik die plek gekry. Daar is geen sekuriteit vir die uitgaande hek (net die druk van 'n groen knoppie), so wanneer skelms eers binne die gronde is, kan hulle eenvoudig jou motor oopbreek en uitry. Die toegangshek neem in elk geval so lank om oop en toe te maak, dat "tailgating" geen probleem is nie.

Kuruman Inn's terugvoer

Dankie vir u resensie. Ons het 'n sekuriteitspan en die kamera op strategiese plekke. Enigeen wat deur die hek kom, sal gesien word.

Kuruman Inn
Johan K - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Teleurstellend. Het glad nie oorgebly.

Kuruman Inn's terugvoer

Dankie dat jy die tyd geneem het om die hotel te evalueer. U is meer as welkom om voorstelle om die ervaring vir ander te verbeter direk aan ons deur te stuur, ons neem alle kommentaar in ag.

Kuruman Inn
Gerhard E - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Dit wat geadverteer word, is nie wat jy kry nie. Foto's uiters misleidend. Kos in restaurant uitstekend.

Kuruman Inn's terugvoer

Liewe Gerhard,
Ons foto's verteenwoordig elke kamer wat ons op 'n regverdige wyse het. Elke kamer opstel is anders, teen verskillende tariewe. Ons is meer as bly om u elke kamer in die hotel te wys.

Kuruman Inn
Andre W - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename gasvryheid.

Baie gerieflike kamer, skoon en netjies. Eienaar en werkers is baie behulpsaam gewees.

Kuruman Inn's terugvoer

Liewe Andre,
Dankie dat jy die tyd geneem het om jou verblyf te hersien. Ons waardeer die terugvoer op prys.

Kuruman Inn
Leon E - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, veilig en vriendelike diens.

Kuruman Inn is goeie waarde vir geld. Die enigste negatiewe punt is die geraas van die hoofpad wat daar naby verby loop.

Kuruman Inn's terugvoer

Liewe Leon,

Dankie dat jy die tyd geneem het om jou onlangse verblyf te hersien, ons hoop om u weer te akkommodeer.

Kuruman Inn
Nandor V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nandor V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker. Daar was net geen seep in die twee kamers gewees nie. Net een klein en een groot handdoek per kamer gewees.

Baie lekker gewees. Skoon en netjies.

Kuruman Inn's terugvoer

Goeiedag Nandor,

Ons is bly jy het jou tyd geniet het, en dankie vir jou opmerkings.

Kuruman Inn
Pincione A - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Pincione A
Enkelreisiger

No money for value.

The Hotel had no electricity. The generator was broken. And the owners were on holiday, not reachable. In place only a young lady who had done her best. But also without power cut the room was too expensive for what was provided.

Kuruman Inn's terugvoer

Good Day Alessandro,

Thank you for your patronage, your comments have been noted and shall be addressed.

Kuruman Inn
Johann K - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann K
Besigheidsreis

Uitstekende waarde vir geld.

Sal weer daar gaan bly wanneer nodig.

Kuruman Inn's terugvoer

Goeiedag Johann,

Ons sien uit om jou weer te sien.

Kuruman Inn
Vanaf R1 290
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 290
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 290
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 53 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Hoof- en De Jager-straat, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvuTxezTZIDm3biXoqGdewrAbCAg6CCUGBpYDHKz2wC6R6ymYNj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 290  per nag (plek vir 2) 10 5 1 4 Corner of Main and De Jager Streets Kuruman 8460 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -27.461479451739 23.440432001636
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!