Kusane Durban

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kusane Durban is in die luukse voorstad Morningside wat deel vorm van Berea in Durban. Dié huis dateer uit die 1920’s en bied 'n uitsig oor die stad en see in die verte.

Daar is 4 eenhede wat smaakvol versier is en ideaal is vir sakereisigers en vakansiegangers. Elke eenheid het 'n badkamer, kombuisie, gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die gastehuis bied 'n gemeenskaplike swembad, ontbyt, veilige parkeerplek, kantoorgeriewe en 'n wasgoeddiens.

Dis in Trematonrylaan en 10 tot 15 minute se ry vanaf Durban se strande, die middestad en Umhlanga. Morningside bied restaurante, kroeë, koffiewinkels en markies.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Kantoorgeriewe
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kusane Durban gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R940 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za