LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kusane Farm Cottages | LekkeSlaap
+43

Kusane Farm Cottages

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 45 resensies vir Kusane Farm Cottages
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Lara J - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara J
Gesin met klein kinders

Gasvry, met 'n pragtige plaas atmosfeer.

Die Weaver kothuis bied alles wat mens nodig het vir 'n oornagverblyf of naweek bestemming. Die eiers, botter, melk, sap, moerkoffie en brood het gesorg vir 'n lieflike ontbyt. Ons sal graag weer daar bly!

Endriette M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Endriette M
Saam met vriende

Kusane is regtig lieflike, gesellige, skoon blyplek met 'n beeldskone uitsig.

Ons het dit regtig baie geniet en sal waarskynlik weer daar gaan bly. Lekker ruim, skoon, goed toegeruste blyplek. Die toegangspad is wel baie hobbelrig ('n lae motor sal sukkel) en die huisies moet duideliker gemerk word - ons het gesukkel om die regte huisies op te spoor.

Ansie V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V
Gesin met tieners

Fantastiese uitsig!

Ons het baie lekker in die ruim kothuis gebly. Sal weer daar gaan oornag.

Kerry R - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerry R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Studio cottage with character.

Unfortunately it was pouring with rain the whole time we were there, which was a shame because we went there to mountain bike. The owners were very decent and let us go a day early with no charge. I would love to come back to see the views across the valley. The cottage has lots of character, with lovely art work and unusual furniture. Huge bathroom. Tiny kitchenette. The owners are very generous and left lots of lovely goodies in the fridge.

Wendy M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wendy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A pleasant overnight stay.

The decor in the studio is modern and colourful. However, the layout of the place needs consideration with attention to the placement of the lighting, mirror etc. The area has limited cell phone reception and the WiFi password was not readily available. Since we were traveling on business, this was an inconvenience.

Chris K - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is rustig, baie netjies en ’n lekker anderste oorslaap as die gewone B&B.

Pragtige uitsig oor die kloof. Ongelooflik stil en privaat. Sal maklik meer as een nag daar kan bly.

Anna S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna S

Beautiful place, very helpful & friendly owners.pity it was

View was spectacular, pity it was very misty for most of our stay. Would definitely go back.

Carina D - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina D
Gesin met klein kinders

Fantastiese uitsig & rustigheid vir jou siel

Ons het heerlik gebly by Kusane Farm Cottages. Die huisie is skoon, netjies en die leefarea is lekker ruim. Die huisie het 'n ongelooflike mooi uitsig en die omgewing se stilte en natuurskoon gee mens rustigheid vir jou siel. Sal hulle definitief aanbeveel en sal ook definitief weer daar gaan bly.

Samantha C - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha C
Gesin met tieners

Baie lekker plek. Die pad in die reën was pret.

Beddens was gemaklik plek was netjies.

Philip B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip B
Saam met eggenoot / lewensmaat

I was very happy with everything.

Will definitely come again. Clean safe beautiful and perfect so thank you very much.

Elna C - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elna C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam.

Dit is 'n mooi toegeruste wooneenheid. Daar was geen ekstra toerusting teen die koue nie. Die geen gordyne voor die skuifdeur was ook nie baie aangenaam nie. Die eiers en ander kos voorraad was baie lekker.

Herman P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die grondpad baie sleg. Baie moeilik om jou bagasie van die parkering na die kothuis te kry.

By ons aankoms was daar niemand wat ons ontvang het nie. Die grondpersoneel het ons gaan wys waar die kothuis is, en vir ons oopgesluit. Ons was daar vir 2 aande, en niemand het kom opvolg of alles in orde is nie. Die plekkie is miskien ideaal vir iemand wat net vir een aand wil oorslaap. Ver van alles af. Die grondpad is baie sleg. Ons het baie mooi plekke besoek wat interessant was, en die kuiertjie die moeite werd gemaak het.

Sumei G - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumei G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect location with stunning views and beautiful amenities.

We enjoyed a stunning breakfast with breathtaking views after a comfortable sleep. Thank you, Karen, for all your communication. Thousand times worth the effort of driving there.

Jansie K - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jansie K
Gesin met tieners

Die omgewing is baie rustig en die verblyf aangenaam.

Ons plekkie was baie lekker om in te bly en het aan al ons behoeftes voldoen. Die toegangsroete is net nie te aangenaam nie, veral as jy nie 'n 4X4-aangedrewe motor het nie, maar dit was darem nie te erg nie. Ons was aangenaam verras dat hulle voorsiening gemaak het vir ontbyt in ons eenheid.

Esmé T - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Esmé T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig en stil.

Aanwysings na plaas was bietjies onduidelik en nie baie sigbaar nie.

Marili V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marili V
Gesin met klein kinders

Pragtige plek!

Pragtige plek, bo verwagting! Kombuis goed ingerig om sommer af te pak en rustig te kuier by die cottage!

Jacques N - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en goed ingerig.

Ideale plekkie vir wegbreek. Enigste problem was dat met die harde reën het dit baie gelek in die kombuis, deur die dak in die hoek.

Salome G - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Salome G
Saam met vriende

Netjies skoon privaat heerlik.

Volledige maklike aanwysings na verblyf is gegee. Eenhede was netjies en gerieflik ingerig, ontbyt (wat verskeidenheid insluit) is voorsien. Sal beslis terugkeer.

Andrew S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Kusane Farm Cottages was baie stil en rustig. Ons het dit baie geniet. Die eienares het uit haar pad gegaan, alhoewel sy nie daar was nie, om ons welkom te laat voel, ook die ekstras soos - lekker koffie, beskuit, muesli, eiers, melk, sap, yoghurt en botter. Ons het dit waardeer. Baie dankie Karen.

Alen V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Alen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die foto soos hierbo is nie die verblyf nie maar die hoofhuis.

Die aanwysimgs na die plek het nie bestaan nie, moes op ander webtuiste dit gaan soek. Maak asseblief seker van julle inligting en aanwysings.

Elize E - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize E
Saam met vriende

Dit was presies wat geadverteer is en wat ons wou gehad het en was pragtig, netjies en perfek!

Ons het in Gallery Cottage gebly. Dit is 'n pragtige blyplek en baie goed toegerus. Ons was báie beïndruk met die brood, melk, muesli, joghurt, botter en konfyt wat in die yskas vir ons geplaas was! Dit het ons baie welkom laat voel, dankie! Ons kan beslis die blyplek aanbeveel! Ons sal aanbeveel dat julle noem dat reisigers slegs die aanwysings volg wat op LekkeSlaap verskyn. Google Maps se aanwysings werk glad nie reg nie!

Johan K - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Saam met vriende

'n Stukkie hemel in die bos!

Ons 2de keer wat ons hier bly. Baie gasvry, rustig en baie netjies. Sal vir seker vir almal aanbeveel wat van die rustigheid van die natuur hou.

Kusane Farm Cottages's terugvoer

Baie dankie, Johan, vir die fantastiese resensie en dat u terug gekeer het en so 'n ideale en waarderende gas is. Ons hoop dat ons u in die nabye toekoms weer kan verwelkom.

Kusane Farm Cottages
Marelize N - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize N
Saam met vriende

Dit was fantasties!

Baie skoon en netjies. Ons is baie vriendelik ontvang en het so lekker gebly. Mooi en rustige omgewing. Sal vir seker die plek aanbeveel.

Marinda G - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute bliss.

Thank you Karen for the upgrade and all the goodies you left for us. I have never before stay in accommodation where yogurt, muesli, rusks, eggs, bread, spreads etc was provided and that filter coffee was so nice after our long drive. Will definitely be back.

Kusane Farm Cottages's terugvoer

Dear Marinda,

Thanks so much for your lovely review - and also for being such good guests. We're delighted you enjoyed your stay, and look forward to your return.

All the best,
Karen

Kusane Farm Cottages
Mark C - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Mark C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

Had a lovely Easter weekend. Stayed in the studio apartment, had no stove, only a microwave and a plate stove on top of fridge, so the owner moved us to the next apartment next to us as it had a stove and was a lovely there. The decor on both apartments was amazing.

Pauline M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pauline M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant cottage and location beautiful in the country, sorry such a short stay.

See stars.

Christine V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine V
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Skoon, diens uitstekend, dankie vir al die kruideniersware, vars en heerlik verversings.

Marina F - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina F
Gesin met klein kinders

Baie mooi uitsig en rustigheid.

Kusane is pragtig geleë tussen die berge, met baie billike pryse, sou net aanbeveel dat daar n daaglikse skoonmaakdiens aangebied word, baie dankie.

Johann V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V
Saam met eggenoot / lewensmaat

An enjoyable experience.

We had a one night stay, that would have been nicer if it was longer, lovely quiet,beautiful views of the area and the Koi dam was a nice experience to behold. Interesting art,and statues.Friendly and helpful hosts. The breakfast was a nice surprise, yogurt, and muesli with fruit. There was coffee with nice rusks. The only thing that was not as advertised was 2 single beds instead of a double bed. The road was a typical farm road fine for most cars if not to low. Overall an enjoyable experience.

David A - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
David A
Gesin met klein kinders

Pragtig en stil, beeldskone uitsig!

Die woonstel wat ons gehad het, was baie ruim! Die woonstel is baie skoon en netjies! Probleem met die waterverwarmer gehad, maar die eienaar het die onmiddellik kom regmaak. Die uitsig is om van te droom! Daar was ontbyt goed verskaf vir die eerste oggend en dit was baie lekker en 'n welkome verrassing! Die enigste negatief is die lang grondpad na die plaas, maar hoort nie 'n probleem vir meeste mense te wees nie! Stel wel voor dat die bord by die afdraai na die plaaspad vergroot word sodat dit makliker gesien kan word, veral in reën en mis!

Sharmane M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sharmane M
Gesin met tieners

Skoon, netjies, vriendelik ontvang deur Karin.

Baie dankie! Dit was skoon, netjies en baie goed ingerig. Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Baie dankie ook vir die ontbytgoed wat voorsien is, dit was meer as welkom. Pragtige, rustige omgewing en die mooiste uitsig. Sal vir seker weer kom kuier en dit aanbeveel vir ander mense.

Nardus R - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nardus R
Gesin met tieners

Baie lekker rustige omgewing met wonderlike uitsigte oor die valleie.

Kusane is goed geleë en maklik om te bereik met enige voertuig. Die woonplekke is goed toegerus en het al die nodige fasiliteite vir 'n rustige verblyf. Die Farm Cottage se uitsigte oor die valleie is asemrowend. Kusane is naby die Midlands Meander roetes en bied dus goeie geleentheid om die Meander te verken. Die eienaars, Karen en William, was baie gaaf en behulpsaam. Baie dankie vir 'n lekker week!

Monique T - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique T
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was really great. Slept like a baby. The bed was amazing.

A suggestion: please have them make the signage bigger by the turn-off on the dirt road.

Alexander John D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alexander John D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf.

Ons beveel Kusane Farm Cottage aan, baie rustig en goeg geleë, net jammer van die pad wat baie sleg is na die afdraai, motors moet maar net stadig en versitig ry, bakkies én 4x4's sal die pad beter vat.

Helene S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helene S
Saam met vriende

Comfortable stay in a creative house.

2 Units surround a lovely small art gallery. We were not able to enter though as we never met the owners at all. We would've preferred the living area a little bigger; even one extra chair, as we basically stayed indoors at night time and were a group of 5. Stuff was provided for the first morning's breakfast, thanks (though we took our own mostly). The units and furniture were very interesting with quite a few original paintings. Showers were nice and hot and bedding just perfect. It needs a good clean though - especially as far as the kitchen and cutlery is concerned. Wish someone would do the dishes in the morning or at least take the dustbin out. Do make sure your car is not as low as ours. We actually damaged it quite a bit just outside our house on the rough road. Directions are not clear; no board outside the farm. This would be perfect if you plan on not leaving but staying there for a day or 2.

Jan J - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan J
Gesin met tieners

Netjiese verblyf en privaat.

Kan Kusane sterk aanbeveel, rustige omgewing met prachtige uitsig en ruim base netjiese verblijf.

Cecilia K - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia K
Gesin met tieners

Money well spend, we had an awesome week there!

What a lovely cottage and not to mention the view! On arrival, the fridge had some juice, milk, butter, jam, eggs, yogurt and rusks, everything you need for breakfast. And two day's later Karen's husband brought us some more milk and juice. We had the most relaxing stay, with an excellent view. We also saw 2 duikers, only a few meters away from the cottage. We will definitely come and visit again. Thanks Karen and hubby for the warm welcome!

Colette D - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Colette D
Saam met vriende

Baie goeie waarde vir geld!

Stunning dekor en tuine. Was bederf met ietsie ekstra in die yskas!

Stacie S - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stacie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Real value for money. Warm and cosy rooms and the view is magnificent.

We arrived to a beautiful venue with spacious rooms and beautiful views. Real value for money and will definitely recommend this place to all our friends and family.

Vinessa G - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vinessa G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek met ongelooflike uitsig, beslis die moeite werd, sal weer gaan.

Pragtige plek in die mooiste natuur. Kamer was baie netjies en gerieflik. Sal baie beslis weer Kusane besoek.

Chavonne K - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chavonne K
Saam met vriende

Ruim, gerieflik en rustig.

Plek is goed ingerig, skoon en netjies. Eienaars was baie vriendelik en uiters behulpsaam.

Jeanette D - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette D
Saam met vriende

Was die moeite werd.

Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam en die plek was baie netjies en skoon. Die enigste klagte was dat die aanwysings nie baie goed was en dat kussings 'n bietjie ver van alles is. Behalwe dit is daar geen klagtes. Ek kan dit werklik aanbeveel!

Johan O - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O
Gesin met klein kinders

Dit was voortreflik en 'n heerlike ervaring van die gastehuis komplimenteer die ambiance van die Natalse midlande.

Na my aanvanklike flater dat ons 'n dag te laat opgedaag het en dit met 'n siek dogtertjie, was die eienaars so gaaf om ons te 50% terug te betaal vir selfs my fout en 'n huisapteek was oopgemaak vir die vinnige herstel van ons dogtertjie. Alles was puik toegerus en die atmosfeer van ons eenheid was elegant uitgelê en ons het sommer tuis gevoel na 'n lang dag op die pad. Daar was genoegsame proviant in die eiskas en 'n heerlike vrugtesap om op die stoep te kon geniet. Ek moes die vensters toets met die oopswaai hortjies en houtvensterame wat opwip en die koellug van die vallei wat sommer kon instroom. Die eenheid was omring met kuns en natuur met die wete dat die eenheid binne 8 jaar ontwikkel was van 'n afgebrande plaasopstal tot 'n lushof vir die futlose Gautenger het William en sy vrou Caren nuwe lewe net net in ons nie maar ook in die doodsheid van die fondasies gegeblaas. Ons sal weer gaan die keer sal ek nie weer my datums deurmekaar kry nie.

Sue K - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sue K
Gesin met klein kinders

Would have liked to have stayed for longer.

Hosts very helpful and accommodating. lovely views and comfortable stay.

Charmain H - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great accommodation/facilities with complete privacy and fantastic scenery.

Bunker cottage (the one in the photo) is the one to go for. The view is amazing, as is the size and quality of rooms and facilities. Plenty of walk options ,pet-friendly, breakfast included, friendly and efficient staff, 10 minute drive to Howick and the Midlands Meander.

Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Curry's Post-pad, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNmYjViMTE5LWE3OTMtNGU4Mi04MTdhLTg0ODRkOGEyNjM4Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 Curry's Post Road Howick 3290 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.384951615487 30.195233523846
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!