Kusboude

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kusboude is 'n pragtige vakansiehuis in die kusdorp, McDougallsbaai. Die hoofstrand is 'n Blouvlagstrand met veilige swemplek en is ideaal vir seilplankry, kajak, jetski, en branderry!

Dié dubbelverdiepinghuis is in 'n seevaart-styl versier en bied slaapplek aan 8 gaste in 4 slaapkamers. Elke slaapkamer het sy eie badkamer. Daar is 3 slaapkamers met koningingrootte-beddens en die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Elke slaapkamer het 'n TV en 'n badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n bad en 'n stort.

Die aardse kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en vrieskas. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n TV, braai-area en see-uitsig. Daar is ook 'n buitebraai-area, dubbelmotorhuis en buitestort.

Gaste kan ook branderplankry, vlieërbranderry, roei, kreefvang, of die Namakwalandse Blomroete onderneem.

Slaapplek

'n Bespreking by Kusboude sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kusboude gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 200 per nag (vir 8 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false