Kusudalweni Safari Lodge and Spa
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Luxury Suite with private Hot Tub
- Alle etes is ingesluit
- Luxury Family Suite with Hot Tub
- Alle etes is ingesluit
Huisreëls
Rook binnenshuis is nie toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geniet 'n kulinêre ervaring by ons restaurant, waar ons voortreflike disse van ons hoofkieslys aanbied, insluitend 'n verskeidenheid vegetariese en veganistiese opsies om aan alle voorkeure te voldoen.
Vir Halaal-maaltye versoek ons vriendelik dat besprekings ten minste 2 dae voor inklok gemaak word, en vir Kosher-maaltye word 'n minimum van 1 week vooruit vereis.
Die eiendom word via 'n grondpad bereik, en gaste word aangeraai om voor aankoms navraag te doen oor die toestand daarvan, aangesien dit kan verander as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Vir selfbestuur-wildritte na nabygeleë reservate word 'n SUV aanbeveel. Begeleide wildritte en wildwandelings is beskikbaar teen 'n bykomende koste en moet vooraf gereël word. Kinders word volwasse tariewe vir alle aktiwiteite gehef.
Bykomende bewaringsfooie is van toepassing, en gaste moet die huidige tarief voor aankoms by ontvangs bevestig. Die fooi begin by R165.00 per voertuig per verblyf, maar is onderhewig aan verandering.
Spa-behandelings is beskikbaar met vooraf bespreking en word in die kamer uitgevoer.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Guernsey Road, Guernsey Farm Portion 143, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang