Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kuta Beach Unit 12

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Perch-weg, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 405 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Kuta Beach Unit 12 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel op die grondverdieping van die Kuta Beach-kompleks. Die kompleks is hoog teen 'n heuwel in Ramsgate geleë en bied 'n see-uitsig.

Die netjiese woonstel bied 'n see-uitsig vanaf die balkon en daar is slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Daar is 2 slaapkamers met 'n dubbelbed elk en 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers, 1 met 'n stort en die ander met 'n bad. Die oopplan-kombuis het 'n toonbank met stoele en is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en ’n tuimeldroër toegerus. Die oopplan-sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en dit lei na ’n balkon. Daar is plafonwaaiers in al die slaapkamers en daar is draagbare braaigeriewe beskikbaar.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad in 'n beskutte omheinde deel naby Kuta se ingang. Gaste het toegang tot 1 motorhuis op dieselfde verdieping as die woonstel. Die ligging bied toegang tot lang, afgeleë strande, interessante rotspoele en Ramsgate en Margate se swemstrande.

Slaapplek

’n Bespreking by Kuta Beach Unit 12 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Kuta Beach Unit 12
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Gina Geverifieer

Eiendomme 46

Resensies 241

Jaar gelys 7

Ligging

  • Perch-weg, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Kuta Beach Unit 12 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 405
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 405
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Perch-weg, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46e54b5a2e7addb769fe2390e0a135d3e3a49bd0fb7974c327a8be34261ed22cdcf8ff2c42f931ec587f6af84ae8265e3774?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 405 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Perch Road Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-16:00 09:00 -30.873743660321 30.361200080881
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem