LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by KV Luxury Guest House | LekkeSlaap
+253

KV Luxury Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Eerste-weg 54, Kew, Johannesburg, 2090, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

KV Luxury Guest House is sentraal in die gewilde Kew-voorstad in Johannesburg en is ideaal vir sakereisigers, klein konferensie-groepe, troufunksies en naweekwegbreke. Die gastehuis bied maklike toegang tot omliggende sakegebiede en winkels en is 8,1 km vanaf Sandton, 3,7 km vanaf Melrose Arch, 7 km vanaf Rosebank, 17 km vanaf Johannesburg se middestad en 20,8 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Elke luukse kamer is pragtig ingerig met 'n en suite-stort, moderne teëls, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n sleutelboksie. Die yskassie het volledige voorraad, daar is tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi is deur die hele huis beskikbaar.

Die kamers word daagliks skoongemaak. Wasgoed- en strykgeriewe is op versoek beskikbaar. Vervoer tussen die instansie en lughawe kan gereël word en daar is veilige parkeerplek.

Gaste kan in die swembad op die perseel afkoel of op een die sonstoele ontspan.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Eerste-weg 54, Kew, Johannesburg, 2090, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kew Johannesburg Gauteng
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Eerste-weg 54, Kew, Johannesburg, 2090, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31e3bdf10045155d09f7300ef41f83b1f239e2c75c520ebe484b88e5be71d8fac4b627f05230cbe898d035d405b496dc9252?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 54 1st Road Kew 2090 Gauteng 086 999 0018 13:00-23:00 11:00 -26.130723966989 28.097862612897
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!