LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kwa-Lala Bed and Breakfast | LekkeSlaap
+41

Kwa-Lala Bed and Breakfast

Gastehuis
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Mielie-straat 15, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Kwa-Lala is 'n 4-ster-B&B in Pongola in Zululand, KwaZulu-Natal. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na verblyf wat 'n Belgiese- en Afrika-styl kombineer. Dit is na aan privaat wildreservate en ander besienswaardighede.

Ons het 19 standaard kamers (2 van die kamers is gesinseenhede). Elke standaard kamer het 2 driekwartbeddens (sommige het koninggrootte-beddens), 'n en suite-badkamer met 'n groot stort, wasbak en toilet, TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, 'n persoonlike kluis, kroegie en komplimentêre koffie- en teemaakgeriewe. Aandete word van Maandag tot Vrydag in ons restaurant bedien. Bespreek asb. vooraf.

Die 2 gesinseenhede het elkeen 2 slaapkamers (skakelkamers). Daar is 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer en 2 driekwartbeddens in die ander kamer. Elk van hierdie gerieflike eenhede het 'n badkamer met 'n stort en toilet en is toegerus met al die ander geriewe wat in die standaard kamers te vinde is. Gaste kan aansit vir 'n heerlike ontbyt.

Kwa-Lala het ook 'n plonspoel en 'n kroeg waar verskeie alkoholiese drankies en mengeldrankies genuttig kan word.

Daar is heelwat doendinge in die omgewing soos tiervisvang in die Jozini-meer.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Kwa-Lala Bed and Breakfast
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Jan Mielie-straat 15, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Kwa-Lala Bed and Breakfast het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Mielie-straat 15, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUyNmE0MjJmLTUyMDMtNDU5NC1hZjI4LWIzZWE1NWRmMjg1ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 15 Jan Mielie Street Pongola 3170 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -27.377905588065 31.609728932308
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!