Bisley Akkommodasie by Kw Ntofontofo | LekkeSlaap
+8

Kw Ntofontofo

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 13 resensies vir Kw Ntofontofo
Netheid
4.4/5
Diens
4.8/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.1/5
Belinda B - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda B
Enkelreisiger

Gasvrou was baie vriendelik!

Sien sterre.

Eldene A - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eldene A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly en dankie aan Thembi se gasvryheid.

Sien sterre.

Anelda V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anelda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Skoon, netjiese kamer. Ontbyt was baie lekker, groot porsies.

Steve H - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Steve H
Saam met vriende

Very well done.

The owner goes all out to make you feel at home.

Ever R - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Ever R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was nie tevrede gewees nie.

Die kamer was baie klein. Die kaste van klere was nie skoon nie en het spinnerakke in gehad. Die rakke self was ook vuil. Die matte het ook nie skoon vertoon nie. Ons het ander blyplek gaan soek en was gelukkig om te kon kry.

Norm J - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Norm J

A home away from home; enjoyed our stay

The team of Kwa Ntofo Ntofo received and looked after us in a very hospitable and friendly way. This was the right place for us to stay. Thembi and Joyce is VERY customer friendly. The place is not perfect, but it was perfect for our stay this weekend. I would definitely recommend it. We had a most enjoyable braai at the place and our group who came to attend the Comrades marathon were given breakfast parcels early on race day. Enjoyable stay, especially because of the warm receiption and hosting of Thembi and Joyce. Much appreciated.

Jennifer M - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jennifer M
Saam met vriende

Ons het baie goeie aankoms en verblyf ervaar. Ons gasvrou en bediendes het ons op die hande gedra van begin tot einde. Ons sal beslis 'n aanbeveling maak vir Kwa Ntofo Ntofo.

Gebied is stil en rustig en definitief ideaal vir vakansie. Met 'n boek by jou swembadarea is iets wat enigeen sal nodig kry. Die privaatheid van die kamers is iets om te waardeer. Wie hou vakansie sonder winkels om te besoek. Dis net 5-8 min straat af van Kwa Ntofo Ntofo. Baie lekker.

Johan K - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan K
Gesin met tieners

Dit was kort, maar "great"!

Ons was kort daar, slegs geslaap na 'n verjaarsdagpartytjie, maar Thembi was baie gasvry en spontaan en ons het gesels oor familie en ander dinge. Sal gewis weer daar oornag as die geleentheid hom sou voordoen.

Louise M - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise M
Gesin met tieners

Uitstekende diens met 'n wonderlike gasvrou.

Wat 'n wonderlike ervaring het ek en my seun beleef toe ons Saterdagmiddag die 8ste Februarie by Kwa Ntofo Ntofo stop. Die ontvangs was warm en vriendelik en na die hitte wat ons beleef het by die Midmardam (waar my seun deelgeneem het aan die Midmar Mile) om met 'n glas yskou water bedien te word ... Nog 'n groter belewenis toe die eienaar Thembi opdaag. Die verblyf en kos was uitstekend. Ek gee vir hulle 5 sterre en sal die gastehuis verseker vir my vriende en familie aanbeveel. Nogmaal dankie!

Alta K - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta K
Gesin met klein kinders

Bakgat!

Hulle was vriedelik, behulpsaam en gasvry. Ons twee kamers was ruim en die lugverkoeling het perfek gewerk. Na die groot ontbyt het ons eers aandete geëet. Ons sal verseker weer daar gaan bly.

Leon N - Mrt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leon N
Enkelreisiger

Wonderful

A great B&B - safe, clean, friendly service.

Jenny B - Feb 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A warm welcome and awesome service

The service was excellent from both Thembi and Mati and would recommend them to anyone needing to be close to the Pietermaritzburg Airport, otherwise it is a bit far if you are needing to be in Pietermaritzburg and surrounds. As a travel agent, I tend to be a bit harsher with regard to criticism, but could not really find fault with too much. Room was very comfy even if it was a bit small.

Andre P - Feb 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Andre P
Gesin met tieners

Great stay

Pleasure to have stayed here.

Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Rutherford Sirkel, , Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMwYmNmNTMzLWY1MmEtNGYzMi04Y2ViLWNmMmY3MDM1YjMyOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 44 Rutherford Circle Bisley 3201 KwaZulu-Natal 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -29.655987 30.390591
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za