Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kwafubesi Tented Safari Camp

Wildsplaas

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Luukse Seiltente
Alle etes is ingesluit, asook plaaslike drankies en 2 safari's per dag.
Huisreëls

- Bewaringsfooie is van toepassing en kan by die lodge betaal word: 2022 teen R297,00 per voertuig en R564,00 per bus per verblyf. 2023 teen R327,00 per voertuig en R621,00 per bus per verblyf. Hierdie tariewe kan verander sonder vooraf kennisgewing.
- Kinders tussen 0 en 7 jaar word nie by die lodge toegelaat nie. Kinders van 8 jaar en ouer word as volwassenes beskou en kry verblyf in hul eie kamers teen die gewone tarief vir volwassenes.
- Die lodge is in 'n malariavrye area geleë.
- Let asb. dat daar 'n grondpad in die reservaat is wat geskik is vir voertuie met 'n standaard grondvryhoogte. Dit is nie geskik vir voertuie met 'n lae grondvryhoogte nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R8 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R8 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R8 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 13:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooibergweg, Mabula Privaat Wildreservaat, Waterberg, 0530, Limpopo
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d47399d2fef09bab6f0e3d47a62d3c5b876185c4ccab8ad3afdaa8e6563a1db199894ebd61592af90098b12d4f1e8fe8a80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 850 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Rooiberg Road Mabula Private Game Reserve 0530 Limpopo 021 201 8901 11:00-13:00 10:00 -24.79384604049 27.912575597553
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem