Drakensberge Akkommodasie by Kwaggashoek Game Ranch | LekkeSlaap
+79

Kwaggashoek Game Ranch

39 resensies
Wildsplaas
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kwaggashoek Game Ranch, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 580 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kwaggashoek Game Ranch is in die majestueuse Noordelike Drakensberge van KwaZulu-Natal, 30 km van Bergville af, geleë. Kwaggashoek is bekend vir die wonderskone, onvergeetlike Afrika wild-ervarings wat gaste hier beleef.

Die privaat lodge het 8 luukse kamers, 2 luukse kamers met 'n balkon, 9 selfsorgkamers, 1 selfsorg-chalet en 1 selfsorg-lapa. Dit bied afgesonderde gerief, ontspanning en luuksheid. Ons vriendelike personeel se uitstekende diens verseker dat gaste 'n onvergeetlike Afrika-ervaring geniet.

Kwaggashoek het 'n groot verskeidenheid wild- en voëlspesies, en gaste kan daagliks aansluit by wildritte om kennis te maak met seekoeie en ander wild. Staan verstom voor die wild wat rustig in die lodge-gronde rondswerf terwyl jy ontspan langs die swembad of op die stoep. Neem kennis dat wildritte vir 'n minimum van 4 gaste gereël kan word.

Ons bied ware Suid-Afrikaanse kookkuns, wat gaste kan geniet in ons restaurant of kroeg en ware Afrika-gasvryheid op sy beste geniet. Daar is doendinge soos wildritte, visvang, voëlkyk, 'n swembad, kroeg, kleiduifskiet, piekniek, teikenskiet, binnemuurse doendinge en maaltye op versoek.

Ons beloof dat elkeen van ons gaste 'n luukse, stil en rustige maar asemrowende verblyf sal geniet en herinneringe maak wat jou vir jare sal bybly.

Let wel dat Kwaggashoek Game Ranch gekontrolleerde etiese jag van sekere bokke en wild bied.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 39 resensies vir Kwaggashoek Game Ranch
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Kwaggashoek Game Ranch, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Kwaggashoek Game Ranch het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Drakensberge KwaZulu-Natal
Vanaf R1 580
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 580
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kwaggashoek Game Ranch, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQwMjBjZTE3LWM3NDUtNDMzMi1iYzRiLTA1ODRlNTc0ZjNlOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 580  per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 Kwaggashoek Game Ranch Bergville 3350 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -28.541892433084 29.244134549261
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za