Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kwalata Game Lodge

Wildsplaas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Kwalata Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 42 resensies vir Kwalata Game Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.0/5
Ilse B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse B
Gesin met tieners

Lieflike lodge met goeie fasiliteite en bekwame en vriendelike personeel.

Ons het baie lekker gebly. Die log cabins is beter as die foto's op die web. Dit is baie skoon en goed toegerus. Die buitestort is 'n groot pluspunt, die baie goeie en vriendelike diens van die personeel. Ons sal beslis weer hier besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Justin D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Justin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese verblyf, kos kan beter.

Verblyf was baie lekker. Kos is sub-standaard en duur, beter opsies soos Tshikwalo. Staf is baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneline M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline M
Gesin met klein kinders

Rustigheid vir die siel.

Perfekte wegbreek naby Pretoria.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Albert G
Saam met eggenoot / lewensmaat

"Adjoining rooms" too noisy.

Ons het in die adjoining rooms gebly. Jy kan alles hoor wat mense in die kamer langsaan praat. So ek sal weer by Kwalata bly maar nie in daai verblyf opsie nie. Kos was lekker by die restaurant (dalk bietjie duur) en die staf was vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elriette N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elriette N
Gesin met klein kinders

Lekker.

Heerlik, gerieflik, lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elma P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma P
Gesin met klein kinders

Rustig en ontspannend, sal beslis weer gaan.

Ons het dit baie geniet. Het die self drive opsie gevat om in Dinokeng rond te ry en het baie wild gesien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rodgers M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodgers M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay tainted by unpleasant bathroom experiences.

Great overall. The drainage system in room 13's bathroom is, however, terrible and smelly. The hot water pressure is very low. Please attend to this urgently.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene J
Saam met vriende

Nie wat ek verwag het nie.

Ons het dit baie geniet. Die 'houthut' is goed toegerus, en ek was verras met die netjies toegeruste klein kombuisie. Ek moet noem van die buitestort (ek wil nou ook so een hê by die huis!). Die volgende oggend het ons 'n bosrit gedoen en baie diere gesien (dit is 'n aparte koste, maar werklik die prys werd). Die reservaat is baie mooi; daar het 'n bietjie reën 'n rukkie terug geval, so die veld was pragtig groen. Daar is 'n goeie restaurant en die ontbyt was uitstekend. Die personeel is behulpsaam en vriendelik. Ek moet noem dat daar 'n paar lawaaierige gaste was wat tot laat gemakietie het aan die ander kant van die kamp, maar ongelukkig kry jy dit deesdae by alle plekke en dit was darem ver vanaf ons hut. Volgende oggend was dit fantastiese stilte en vrede. Ek sal regtig eendag weer daar wil oorbly en meer van die reservaat verken. Daar is 'n 'conservation fee' wat jy moet betaal wanneer jy die reservaat verlaat van R80.00, maar as jy dit by die lodge se ontvangs self betaal, is dit net R50.00. Die dame het my mooi gehelp. Die foto's van die eenheid is 'n bietjie skamel, dit was baie beter as wat ek verwag het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Howard N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Howard N
Gesin met klein kinders

It was a very pleasant and exciting experience. The staff was exceptional.

I enjoyed myself and the staff was friendly and always available to assist with all sorts of demands we requested.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Benjamin M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Benjamin M
Gesin met klein kinders

Very comfortable no complaints.

I feel the game drives are a bit too expensive. Was hoping since I'm booked within the game park prices are supposed to be affordable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucienne S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucienne S

Regtig lekker gekuier en die wildsrit geniet.

Kamers was regs langs mekaar netjies met nodige lugverkoeling en die buite stort is uniek. Die boma area was ideaal vir die aand se braai!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bronwynne P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwynne P
Gesin met klein kinders

Was a very pleasant stay, my family thoroughly enjoyed our stay and the staff were so nice.

There were quife a few game there to see as we drove in and out of the resort. The pool sparkled. The staff was nice. Venue clean all amenities were there. Will come back again definitely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
L S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
L S
Gesin met tieners

Baie lekker rustige omgewing en Kwalata is 'n baie oulike lodge.

Baie netjiese skoon lodge en baie rustig, restaurant het baie lekker kos!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alet E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, rustige plekkie in die natuur.

Baie lekker, rustige plekkie waar jy bietjie rus vir jou siel kan vind. Die game drive was baie lekker. Sharen was 'n puik gids met ongelooflike algemene kennis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ordentlike plek, lekker kos, goeie diens.

Dis 'n oulike plek, net bietjie duur vir wat jy kry. Hulle kos is lekker maar sal meer op die spyskaart wil sien (grooter verskeindenheid) en ook so vir die kinders se opsies op die spyskaart.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Eugene V
Saam met vriende

Kort paar basic goed.

Dis Desember, dis warm, geen dakwaaiers. Die klein shop het bitter min goed, persoon was gebyt deur 'n gogga, hulle het nie eers 'n basic antiseptic salfie nie, vat maar jou eie goed saam of 15 km-grondpad na naaste sentrum. Miernes is ons eenheid, hul moes kom sprei.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barbara-ann L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara-ann L
Gesin met klein kinders

Fantastic.

We were received from the moment of arrival with only friendly staff. Our game ranger Sharon was the best. She explained and took her time with the game drive.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew N
Gesin met klein kinders

Kwalata se verblyf was aangenaam.

Sal Kwalata aanbeveel vir 'n rustige naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut 'n wenner!

Kwalata is regtig baie kosbaar. Die diens is uitstekend en die verblyf skoon en gemaklik. Ek het elke oomblik geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes S
Gesin met tieners

Very pleasant and staff very friendly and helpful. Game drive with ranger was also very nice.

The restaurant's food is very delicious and the Lodge is very clean and beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erik S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Erik S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was lekker en stil.

Net baie spinnekoppe in en om die huis maar dis maar die bosveld. Nagrit was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christina F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christina F

Dit was 'n aangename ervaring.

Sou graag meer wild wou sien vir die prys wat mens betaal. Ons het lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelia S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia S
Saam met vriende

Rustig in die bos.

Vriendelike en behulpsame personeel, leersame wildrit, wonderskone natuur, washeerlike naweekwegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris S
Gesin met klein kinders

In die natuur.

Ek en my vrou en 2 kleinkinders het daar oorgebly ons het so bietjie probleme gehad met gaste wat die gesamentlike lapa oorgevat het, maar die probleme is tot ons satisfaksie opgelos. Ek sal beslis die plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecilia S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cecilia S

Rustig.

Ek het geen probleme ervaar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennifer K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jennifer K
Gesin met tieners

The accommodation was comfortable, clean and had everything we needed.

We stayed booked in the 4-sleeper unit for three nights which was well-equipped for our short stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Deon R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed bestuurde kamp.

Te naby aan die woongebied buite Dinokeng grens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Betsie H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Betsie H
Gesin met klein kinders

Not as impressive as the photos.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrystal N - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Chrystal N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een unit het baie hard deur die aand gekuier. Ons kon nie slaap. Die lodge on hulle gaan stil maak het na 'n tyd maar het nie.

Hek was lank oop buite, enige iemand kan inkom. Verkeerde kamer was gegee op aankoms. Kostes vir self game drive is baie duur. Restaurant se oop en toe inligting was verkeerd deurgegee aan ons van agent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet D
Saam met vriende

Rustige atmosfeer.

Sal definitief weer in Kwalata gaan bly. Akkommodasie en fasiliteite is uitstaande. Personeel is vriendelik en gaan uit hulle pad om jou welkom te laat voel. 'n Pluimpie vir Kwalata wat een nag oorslaap akkomodeer - meeste ander fasiliteite vereis 'n minimum bespreking van twee nagte. Sien julle eersdaags weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marida S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marida S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed. Uiters netjiese lodge. Al die personeel wat vreeslik vriendelik. Alles was reg. Ons sal vir seker weer gaan!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donne P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donne P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was absoluut fantasties, my man is 'n rolstoelgebruiker en tot hy was baie beïndruk.

Die personeel, van die skoonmakers, die man by die hek, die inligtingskantoor tot die restaurant werkers het hulle fantasties van hul taak gekwyt. Sulke vriendelikheid en hulpvaardige personeel het ek nog nooit by enige vakansiebestemming gekry nie, of dit nou iemand se spesifieke werk is of nie, hulle gee nie om nie, almal spring in om te help met enigiets. Jy kan sien hierdie mense wil hulle werk doen en hulle loop letterlik die ekstra myl. Hulle dra gaste op hulle hande!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danelle J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Danelle J
Gesin met tieners

Baie gerieflik met alles wat jy mag nodig kry.

Skoon en netjies en die personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marionel H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marionel H
Gesin met tieners

Heerlik.

Alles was skoon en netjies. Kos by restuarant heerlik. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Seuns het lekker naby rugby gespeel. Sal beslis weer van jul gasvryheid gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dwayne V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dwayne V
Gesin met klein kinders

Baie lekker en rustig.

Die diens was baie goed. Ons het baie lekker geëet en is beslis waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bronwyn H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn H
Gesin met klein kinders

There was confusion with our booking. We were expecting a self-catering room but instead got B&B. But Kwalata bent over backwards to accommodate us!

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Burquip I - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Burquip I
Gesin met klein kinders

Netjies en skoon, rustige atmosfeer. Kan beter doen met waarde vir geld.

Aankoms in die donker was bietjie moeilik om te weet waar om te gaan, inklok was vinnig en min besonderhede was gegee vir die volgende dag se bewegings of doen en late. Eerste ete na aankoms was nie die beste, van 'n volledige spyskaart was net 3 items beskikbaar: ''boerewors, biefstuk en hoender fillet". Huis het probleem met toilet gehad, dadelik na ander huis geskuif 22:00 die aand. Huisie skoon en netjies, atmosfeer lekker en stil. Goeie nagrus. Ontbyt en wildrit goed verloop met opwagting vir nog! Na wildrit uit gevind oor nog een vir die middag, maar was nie beskikbaar nie, want dit was te vol. Kamp verlaat en na Ajustic Monkeys gegaan vir die dag weens min aktiwiteite op perseel beskikbaar. Op aankoms terug by die kamp is 2 wildtoer-voertuie met half leë bakkie gesien, kapsie is gemaak by ontvangs en vinnig op wildtoer toegelaat. Van ander gas uitgevind dat daar 'n ''heritage braai'' sou wees. By ontvangs gaan hoor en vra vir toegang. Lekker kos en atmosfeer by braai, lekker gesels met ander gaste en kinders sommer lekker rond gehardloop en gespeel. Lekker naweek, maar vir die geld wat dit gekos het kon dit baie beter!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kwalata Game Lodge se terugvoer

Dagsê Wynand
Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer die kommentaar, veral as dit by dra tot ons poging on 'n great ervaring te kan bied. Eerstens wil ek om verskoning vra dat ons personeel nie 100% op hul stukke was met inligting en verwelkoming met wie wat en waar sou wees oor die naweek. Ek merk ook 'n halfhartige poging om van hulp te wees, iets wat reeds aangespreek is.
Ek is bly jul het die Erfinis braai geniet en kon deel in die #kwalataeXperience.
Bosveld groete
Trevor

Kwalata Game Lodge
Lee-ann P - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lee-ann P
Gesin met klein kinders

Lekker ontspannend.

Dis heerlik om rondgery en bederf te word deur nie self kos te gemaak het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kwalata Game Lodge se terugvoer

Hi Lee-ann, dis is vir ons 'n groot plesier on jul by ons te ontvang. Baie bly jul kon rus en ontspan. Dankie vir die terugvoer - waardeer die positiewe kommentaar. 'n Great naweek vir jou en gesin.

Kwalata Game Lodge
Vanaf
R1 640
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 640
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 640
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kwalata Lodge - Dinokeng Game Reserve, 123 Klipdrif JR 90, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4997ca6c2f8d6bc4613ba4d4746333e171b86bc320102c579daff55f476845657d9217174163b9779eaf39801c482a8cfa91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 640 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 Kwalata Lodge - Dinokeng Game Reserve 123 Klipdrif JR 90 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.389570325145 28.322196006775
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem