Kwalucia Private Safari Retreat

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kwalucia Private Safari Retreat skuil in St. Lucia in 'n Wêrelderfenisgebied.

Dié instansie beskik oor 4 eksklusiewe en suite-kamers met 'n Afrika-styl en privaat stoepe wat lei na 'n tropiese tuin. Elke suite beskik oor 2 ekstra lang enkelbeddens of 'n ekstra lang koninggrootte-bed. Daar is ook lugversorging, 'n volledige en suite-badkamer, plafonwaaier, kluis, platskerm-TV, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Elke badkamer het 'n groot instapstort, Victoriaanse bad, wasbak, toilet en kragproppe vir 'n skeermes. Ander geriewe slit 'n haardroër, japonne, pantoffels, strandhanddoeke en elektriese komberse in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Skoonheidskliniek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kwalucia Private Safari Retreat gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 590 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za