KwaMdoni Unit 3
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R200.00 per bespreking
- Skoonmaakfooi van R600.00 per bespreking
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Vir DStv-toegang moet gaste hul eie DStv-dekodeerder en slimkaart saambring. Alle linne word voorsien, bring asseblief u eie handdoeke en strandhanddoeke. Hierdie is selfsorgverblyf en u moet alle toiletware, strandtoerusting en skoonmaakmiddels saambring. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Sleutels sal slegs oorhandig word na ontvangs van die volle betaling.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 108 Nkwazi drive, 3 KwaMdoni, Zinkwazi beach, 4480, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang