LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kwa-Mkhabele Lodge & Tours | LekkeSlaap
+19

Kwa-Mkhabele Lodge & Tours

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 26 resensies vir Kwa-Mkhabele Lodge & Tours
Netheid
4.5/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5
Sabadimo M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sabadimo M
Saam met vriende

Safe and clean.

I really enjoyed my stay at Kwa-Mkhabele.

Kwa-Mkhabele Lodge & Tours's terugvoer

Thanks very much.

Kwa-Mkhabele Lodge & Tours
Peter M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Peter M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It served it's purpose. But that's all.

There were no hand towels. There was some disgusting hand/bath soap that made us itch all over after bathing. No DStv magazine to show what programmes the bouquet offered. No hanging rails for the towels. No hooks for hanging anything anywhere in the room. No tea on offer - only 2 sachets of Ricoffy. Only 2 clothes hangers in the cupboard. The worst part is that the racket from (I think) the owners children was so disturbing, I had to go and ask the granny to quieten them down. No breakfast offered. So for the amount charged, it is probably why all the facilities were missing.

Charlene M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Charlene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Die verwagting wat geskep is op die internet en wat ons ervaar het was teleurstellend. Die volgende het ons ondervind: Gat in die badkamer plafon, toilet sitplek los en stukkend, handdoek het gate in, geen asdrom, geen seep of shampoe, stort glas was vuil, geen TV-afstandbeheer, gee teelepels nie. Parkering was moeilik, want kuiergaste het parkering beset. Verblyf se gaste het gekuier tot 00:00. Waterdrukpomp naby kamer venster. 07:30 was daar niemand by ontvangs en moes personeel wakker gemaak word om hek oop te maak. Geen ontbyt beskikbaar, want kombuis personeel was af.

Kay-lee Marie P - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kay-lee Marie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay.

Great stay, would go back any time. The only thing to be improved would be the parking.

Auresha F - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Auresha F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neat place. Parking is an issue.

Aircon in our room was not effective because of the layout of the room and location of aircon. Shower was fantastic and room was very clean. We did not receive towels on the first night but thereafter there were no issues. Venue is cramped but sufficient for us who just needed a place to shower and sleep. Parking space is very limited and one can opt to park outside but I am uncertain of the security of the area.

Jeff L - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeff L
Besigheidsreis

Great service with a smile and will come back again.

Please see our rating.

Dawid F - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Dawid F
Besigheidsreis

Het baie onwelkom gevoel, badkamer was 'n nagmerrie.

Ons is baie sleg ontvang as gaste en ek het werklik nie welkom gevoel nie. Die parkeerplek is geweldig klein en mens sukkel om in en uit jou voertuig te kom. Die badkamer was aaklig. Die plafon is vol muf en gaan enige oomblik uitval, badkamer ruik na muf en riool. Slegs bad en hand stort. Handdoekreling val af as mens jou handdoek ophang. Dis duidelik dat hulle gaste nie vir hulle belangrik is nie, maar wel net die geld van die gaste. Die 3de aand het dit geweldig gereën en die water het deur die plafon in die badkamer lig se glas houer geloop en dan op die vloer gedrup. Water het ook teen die muur afgeloop tot binne-in die bad. Ons het daar en dan besluit om eerder terug Rustenburg toe te ry en die volgende dag terug na Soweto om ons werk te voltooi... Sal beslis nie hulle aanbeveel vir enige iemand nie.

Leonard S - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

5 star treatment!

Friendly staff and owner, luxurious, clean, safe and quiet place, a home away from home. Thanks TRAVELGROUND!

Nabeela K - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nabeela K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome

Had a great stay.

Rebecca K - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rebecca K

The owners and staff are wonderful. Very customer service focused.

The location of the lodge is ideal for business and leisure. The group enjoyed the stay and hospitality of the team.

Hellen L - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hellen L
Saam met vriende

Very Good. Highly recommended

A beautiful place with friendly staff. The room was very cosy & neat and the bed was comfortable and peaceful at night resulting in real quality sleep and rest. All in all we had a wonderful stay. Great service, keep it up!!!! When next in the area, will definitely book here again.

Karen V - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V
Gesin met tieners

Netjies en goed geleë.

Baie dankie, veral aan Pamela, dit was heerlike verblyf!

Angelique M - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a great stay.

Thanks for your hospitality!

Martha Susanna P - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Martha Susanna P
Gesin met tieners

Die kamers was baie klein, maar voldoende. Daar kort 'n hangplek vir handdoeke in die badkamer.

Skoon en netjies! Die parkeerplek was beknop. Daar was genoeg komberse en die kamers was gerieflik. Ons het lekker gebly, en die beddens was gemaklik.

Peane M - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peane M
Saam met eggenoot / lewensmaat

All was well

Nice place, loved it! Only had issues with the bathroom door that didn't close in the unit provided.

Leonard S - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything went well

Keep it as up as it is guys, I really liked the African themes.

Tumelo L - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tumelo L

Thank you for your hospitality

We really had fun and we could definitely come again in near future. Thank you for everything.

Fikile T - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Fikile T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good stay.

We had a wonderful stay. I would suggest that the owners look into changing their current mattresses / beds, as they are very noisy, and worn out. Otherwise, fantastic!

Christa K - Mrt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa K
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a very friendly and awesome stay - thank you!

We loved the friendliness and the swimming pool at our doorstep was so nice. Food was great, and the services were excellent! Thank you so much!

Nisia H - Jul 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nisia H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Will definitely visit again!

The stay was great. Wonderful value for money.

Teboho S - Jan 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teboho S
Saam met vriende

Great place to stay at with low rates

I'd rate this as a 4 star place - well done!

Paul B - Apr 2011
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Thank you.

Willem V - Mrt 2011
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great service, people are very friendly, very homely. Will stay there any time in futur

The service was great. The people were very friendly. We will stay there again if the opportunity arises in the future. Thanks guys. The experience was GREAT!

Mark T - Feb 2011
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mark T
Gesin met tieners

Very neat, well decorated place with gracious hosts, value for money!

Excellent , brand new lodge 5 star bedrooms and all the ammenities

Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Olifantsweg 15, Eastcliff, Oakdene, 2190, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDViNjRlMmVkLTQ5MzctNGY1ZC04ZDYyLWU5Y2NiNzJlMjQwOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 15 Olifants Road Eastcliff 2190 Gauteng 086 999 0018 14:00-00:00 11:00 -26.26764 28.05454
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!