LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+10
Gastehuis in Groblersdal

Kwanare Guesthouse



  • 20 gaste
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 24 Kruger Street, Groblersdal, 0470, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Kwanare Guesthouse is in die hartjie van Groblersdal geleë. Dit bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf en is ideaal vir 'n naweekwegbreek saam met 'n geliefde of 'n groep sakereisigers.

Dié gastehuis bied verblyf in 3 selfsorgeenhede of 7 gastekamers. Elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste. Die Nare-Delux-suites beskik elk oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en die Nare-Standaard-suites het elkeen 'n koningingrootte-bed. Elke slaapkamer het lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die Nare-Delux-suites het elkeen 'n leefarea met 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei- breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die Nare-Standaard-suites het elkeen 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer het ook 'n slim-TV en gratis WiFi.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad op die perseel en 'n gemeenskaplike boma met 'n sentrale vuurput. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Skoonmaakdiens
Konferensiegeriewe
Visvang
Wildritte
Swem

Kamers

Nare-Standaard-suite
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
7 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die suite is ideaal vir 2 gaste en het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die eenheid het ook 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n slim-TV en gratis WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Braai
Kamerdiens
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Kaggel
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Nare-Delux-suite
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
3 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die suite is ideaal vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die eenheid het ook 'n leefarea met 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Kaggel
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.5
Veiligheid
4.0

4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.5
Veiligheid
4.0
Riaan M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

Aangenaam. Was aangenaam, kamer mooi skoon.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Priscilla G
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.0
Des 2023

Goed, dankie. Reeds bo resensie ingevul. Slegs 1 nag gebly, goed, dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Modjadji
Kwanare Guesthouse
Good day Thank you very much


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Modjadji Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 jaar


Ligging

Gaste dink Kwanare Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Spaar op jou verblyf

Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.

10% AF!
Langtermynverblyfaanbod
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
Nare-Standaard-suite
Slegs verblyf
Nare-Delux-suite
Selfsorg
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

24 Kruger Street, Groblersdal, 0470, Limpopo

Sien kaart
  • 20 gaste
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe399660a68e3fc13cc544554534ed44dfe9ea165b33a63c0252242f8daf0707ddb8dd1b9aa0ce52724d1209da7b243887b72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 24 Kruger Street Groblersdal 0470 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.170090621939 29.393069598165
Soek in 'n groter streek