Bela-Bela Akkommodasie by Kwanyathi Lodge | LekkeSlaap
+8

Kwanyathi Lodge

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die eenheid, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 180 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Kwanyathi Lodge skuil in die digte bosveld en bied heerlike privaatheid op die Mabalingwe Natuurreservaat.

Dié eksklusiewe boslodge het 4 ruim slaapkamers met en suite-badkamers wat ingerig is met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak, asook 'n buitestort. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas en 'n wasmasjien. Daar is ook 'n sitarea met 'n TV, DStv en 'n oopplan-leefarea.

Gaste het toegang tot 'n houtdek met 'n swembad en 'n braai-area met 'n vuurput.

Die eenheid bied 1 beskutte motorhawe. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Slaapplek

’n Bespreking by Kwanyathi Lodge sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Opsomming van Resensie

2.6 uit 5van 1 resensie vir Kwanyathi Lodge
Netheid
1.0/5
Diens
2.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
2.0/5

Ligging

  • Die eenheid, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Kwanyathi Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 180
per nag (plek vir 8)
Vanaf R5 180
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die eenheid, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI0OTE4N2ZhLTRhZDgtNDBiYi1iZTRkLWJjODlmNDZmNWJmMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 180  per nag (plek vir 8) 1 5 1 3 The unit Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -24.842008333333 28.048580555556
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za