Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

KwaThabisile Game Lodge

Wildsplaas
Duiker Eenheid
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 10 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Deel van die oorspronklike rietdak huis wat oorspronklik slaapsale vir kinders was. Dit is omskep in 'n oopplan-studio en loop oor van huislikheid en historiese karakter. Die hartlike en ruim eenheid het 'n groot oopplan-slaapkamer, sitkamer en eetkamer. Daar is 'n aparte volledig toegeruste kombuis en badkamer. (Die ruim badkamer het 'n stort en bad.) Die eenheid word gekwoteer vir 2 mense, maar daar is 2 dubbelbeddens wat tot 10 mense kan akkommdeer, slaapsaal-styl teen 'n addisionele koste. Die groot glasdeure lei jou uit op die stoep met privaat braaigeriewe, paraffienlampies en fakkels wat jou aandjie onder die sterre 'n egte Afrika-ervaring sal maak. Die kamer het 'n ongerepte uitsig oor die bosveld met pragtige sonsondergange wat spesiale oomblikke skep wat jy altyd sou onthou. Ideaal vir paartjies wat smag na 'n wegbreek of vir jong gesinne of vriende!

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 10 mense
6 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asseblief op ons geen-musiek beleid, tensy jy vooraf reël en die lodge eksklusief bespreek.

Ons is hoofsaaklik 'n selfsorg-lodge: al die eenhede het volledig toegeruste kombuisies en ons het nie 'n oop restaurant nie.

Ons bied egter etes op versoek aan vir groepe wat die lodge uitsluitlik bespreek. Die spyskaarte kan spesiaal gemaak word om by jou behoeftes te pas, jy moet dit net vooraf reël indien jy dit so verkies.

Ons bied die volgende aan (dit kan aangepas word volgens jou begroting);
Ontbyt R 77 per persoon
Middagete R140 per persoon
Aandete R220 per persoon

Ekstra beddens (meer as 2 of 4 persone, hang af van eenheid) R345 per persoon per nag.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Flycatcher Eenheid
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Deel van die oorspronklike plaashuis en dit loop oor van huislikheid en historiese karakter. Dit is in 'n oopplan-studio omskep wat 'n atmosfeer skep dat jy deel is van die geskiedenis, maar steeds tuis is. Die stylvolle en byderwetse eenheid het 'n groot oopplan-slaapkamer, -kombuis, -sitkamer en eetkamer met 'n aparte badkamer. Die badkamer het 'n stort met glasdeure. Die eenheid word vir 2 mense gekwoteer, maar dit het 2 dubbelbeddens en kan tot 8 mense akkommodeer is 'n slaapsaal-styl teen 'n addisionele koste. Die groot glasdeure maak op die stoep oop wat oor die swembad, die reuse kameeldoringboom en die tuine. Die privaat braaigeriewe, paraffienlampies, fakkels en die oop kaggel skep 'n privaat en rustige atmosfeer wanneer jy dit die meeste benodig. Ideaal vir paartjies wat smag na 'n wegbreek of vir jong gesinne of vriende!

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 8 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asseblief op ons geen-musiek beleid, tensy jy vooraf reël en die lodge eksklusief bespreek.

Ons is hoofsaaklik 'n selfsorg-lodge: al die eenhede het volledig toegeruste kombuisies en ons het nie 'n oop restaurant nie.

Ons bied egter etes op versoek aan vir groepe wat die lodge uitsluitlik bespreek. Die spyskaarte kan spesiaal gemaak word om by jou behoeftes te pas, jy moet dit net vooraf reël indien jy dit so verkies.

Ons bied die volgende aan (dit kan aangepas word volgens jou begroting);
Ontbyt R 77 per persoon
Middagete R140 per persoon
Aandete R220 per persoon

Ekstra beddens (meer as 2 of 4 persone, hang af van eenheid) R345 per persoon per nag.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Giraffe Eenheid
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

'n Onafhanklike eenheid wat oorspronklik in die ou skuur was. Dit is omskep in 'n stylvolle oopplan-studio. Die selfsorg-eenheid het 'n aparte badkamer met 'n stort, sitkamer, kombuisie en eetkamer. Die eenheid word vir 2 mense gekwoteer, maar daar is 'n koninggrootte-bed met die opsie om 2 enkelbeddens by te voeg en kan tot 8 mense akkommodeer is 'n slaapsaal-styl teen 'n addisionele koste. Die groot glas deure maak op die stoep oop wat oor die swembad en die reuse kameeldoringboom in die middel van die tuin. Die privaat braaigeriewe, paraffienlampies, fakkels en die oop kaggel skep 'n privaat en rustige atmosfeer wanneer jy dit die meeste benodig. Ideaal vir paartjies wat smag na 'n wegbreek of vir jong gesinne of vriende!

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asseblief op ons geen-musiek beleid, tensy jy vooraf reël en die lodge eksklusief bespreek.

Ons is hoofsaaklik 'n selfsorg-lodge: al die eenhede het volledig toegeruste kombuisies en ons het nie 'n oop restaurant nie.

Ons bied egter etes op versoek aan vir groepe wat die lodge uitsluitlik bespreek. Die spyskaarte kan spesiaal gemaak word om by jou behoeftes te pas, jy moet dit net vooraf reël indien jy dit so verkies.

Ons bied die volgende aan (dit kan aangepas word volgens jou begroting);
Ontbyt R 77 per persoon
Middagete R140 per persoon
Aandete R220 per persoon

Ekstra beddens (meer as 2 of 4 persone, hang af van eenheid) R345 per persoon per nag.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Antelope Eenheid
Vanaf
Vanaf R1 760
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is deel van die oorspronklike plaashuis en skep die gevoel dat jy deel is van die geskiedenis, maar steeds so tuis voel soos by jou eie huis. Die stylvolle eenheid het 2 slaapkamers met en suite-badkamers en storte, 'n volledig toegeruste oopplan-kombuis en 'n lieflike sitkamer en eetkamer. Die eenheid is baie privaat, maar kan ook met Bushbaby geskakel word indien nodig vir groter groepe. Die eenheid word gekwoteer vir 4 mense, elke slaapkamer het 3 enkelbeddens in elke kamer. Die beddens word met koninggrootte-beddens opgemaak indien paartjies hier bly. Die Antelope eenheid spog met 'n groot stoep wat oor die pragtige Leeuwkloofvallei, plaasdam en sonsondergange kyk. Die privaat braaigeriewe, paraffienlampies, fakkels en die oop kaggel op die stoep maak die asemrowende sonsondergang iets om te aanskou.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asseblief op ons geen-musiek beleid, tensy jy vooraf reël en die lodge eksklusief bespreek.

Ons is hoofsaaklik 'n selfsorg-lodge: al die eenhede het volledig toegeruste kombuisies en ons het nie 'n oop restaurant nie.

Ons bied egter etes op versoek aan vir groepe wat die lodge uitsluitlik bespreek. Die spyskaarte kan spesiaal gemaak word om by jou behoeftes te pas, jy moet dit net vooraf reël indien jy dit so verkies.

Ons bied die volgende aan (dit kan aangepas word volgens jou begroting);
Ontbyt R 77 per persoon
Middagete R140 per persoon
Aandete R220 per persoon

Ekstra beddens (meer as 2 of 4 persone, hang af van eenheid) R345 per persoon per nag.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bushbaby Eenheid
Vanaf
Vanaf R1 760
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is deel van die oorspronklike plaashuis en skep die gevoel dat jy deel is van die geskiedenis, maar steeds so tuis voel soos by jou eie huis. Die gerieflike eenheid het 2 slaapkamers met en suite-badkamers met storte, 'n volledig toegeruste oopplan-kombuis en 'n lieflike sitkamer en eetkamer. Die eenheid is baie privaat, maar kan ook met Antelope geskakel word indien nodig vir groter groepe. Die eenheid word vir 4 gaste gekwoteer, maar elke slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die beddens word met koninggrootte-beddens opgemaak indien paartjies hier bly. Die Bushbaby eenheid het groot skuifdeure wat jou na die stoep lei. Hier het jy direkte toegang tot die swembad en beeldskone sonsondergange. Die groot boma het braaigeriewe, paraffienlampies en fakkels wat jou aandjie onder die sterre 'n egte Afrika-ervaring sal maak. Die boma het sitplek vir 22 mense, wat die perfekte kuierplek vir groter groepe vir ontbyt, middagete en aandete is.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asseblief op ons geen-musiek beleid, tensy jy vooraf reël en die lodge eksklusief bespreek.

Ons is hoofsaaklik 'n selfsorg-lodge: al die eenhede het volledig toegeruste kombuisies en ons het nie 'n oop restaurant nie.

Ons bied egter etes op versoek aan vir groepe wat die lodge uitsluitlik bespreek. Die spyskaarte kan spesiaal gemaak word om by jou behoeftes te pas, jy moet dit net vooraf reël indien jy dit so verkies.

Ons bied die volgende aan (dit kan aangepas word volgens jou begroting);
Ontbyt R 77 per persoon
Middagete R140 per persoon
Aandete R220 per persoon

Ekstra beddens (meer as 2 of 4 persone, hang af van eenheid) R345 per persoon per nag.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chameleon Eenheid
Vanaf
Vanaf R1 760
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is deel van die oorspronklike plaashuis en skep die gevoel dat jy deel is van die geskiedenis, maar steeds so tuis voel soos by jou eie huis. Die knus eenheid het 2 slaapkamers en deel 1 badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n volledig toegeruste oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamer. Die eenheid is geskik vir 4 gaste. Die beddens word met koninggrootte-beddens opgemaak indien paartjies hier bly. Die veranda het 'n uitsig oor die tuin en die bosveld in die verte. Die groot boma het braaigeriewe, paraffienlampies en fakkels wat jou aandjie onder die sterre 'n egte Afrika-ervaring sal maak. Die Chameleon Eenheid is semi-losstaande met 'n privaat ingang wat van Antelope en Bushbay afgesonder is. Dit is die perfekte gesins- en vriende-eenheid

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asseblief op ons geen-musiek beleid, tensy jy vooraf reël en die lodge eksklusief bespreek.

Ons is hoofsaaklik 'n selfsorg-lodge: al die eenhede het volledig toegeruste kombuisies en ons het nie 'n oop restaurant nie.

Ons bied egter etes op versoek aan vir groepe wat die lodge uitsluitlik bespreek. Die spyskaarte kan spesiaal gemaak word om by jou behoeftes te pas, jy moet dit net vooraf reël indien jy dit so verkies.

Ons bied die volgende aan (dit kan aangepas word volgens jou begroting);
Ontbyt R 77 per persoon
Middagete R140 per persoon
Aandete R220 per persoon

Ekstra beddens (meer as 2 of 4 persone, hang af van eenheid) R345 per persoon per nag.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eland Eenheid
Vanaf
Vanaf R1 760
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 14 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Deel van die grasdakhuis, was oorspronklik slaapsale vir kinders. Dit is omskep in 'n tweeslaapkamerkothuis wat oorloop van huislikheid en geskiedenis. Die eenheid het 1 badkamer (stort) wat tussen 2 slaapkamers gedeel word op die boonste vloer. Die onderste vloer het 'n groot volledig togeruste kombuis, sitkamer en eetkamer. Die eenheid word gekwoteer vir 4 mense, maar kan 'n ekstra 3 beddens teen 'n addidionele koste byvoeg (totaal 14). Die beddens word met koninggrootte-linne opgemaak wanneer paartjies hier bly. Die tweede verdieping het 'n beeldskone uitsig oor die bosveld, swembad, sonsondergang en die vallei in die verte. Die groot glasdeure op die onderste vloer lei jou uit op die stoep en na die boma met privaat braaigeriewe, paraffienlampies en fakkels wat al jou sorge sal laat verdwyn en jou aandjie onder die sterre 'n egte Afrika-ervaring sal maak. Ideaal vir paartjies wat smag na 'n wegbreek of vir jong gesinne of vriende!

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 6 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 8 mense
6 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asseblief op ons geen-musiek beleid, tensy jy vooraf reël en die lodge eksklusief bespreek.

Ons is hoofsaaklik 'n selfsorg-lodge: al die eenhede het volledig toegeruste kombuisies en ons het nie 'n oop restaurant nie.

Ons bied egter etes op versoek aan vir groepe wat die lodge uitsluitlik bespreek. Die spyskaarte kan spesiaal gemaak word om by jou behoeftes te pas, jy moet dit net vooraf reël indien jy dit so verkies.

Ons bied die volgende aan (dit kan aangepas word volgens jou begroting);
Ontbyt R 77 per persoon
Middagete R140 per persoon
Aandete R220 per persoon

Ekstra beddens (meer as 2 of 4 persone, hang af van eenheid) R345 per persoon per nag.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 54 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plot 29, Boekenhoutskloofdrift 29, Cullinen, 1000, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE0Mzk1ZjRmLWEwZmItNDYyNy04MDdhLTU3ZjdjODhiMDAzNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 Plot 29 29 Boekenhoutskloofdrift 1000 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -25.515054126736 28.510147696663
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem