KwaThula Too

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

KwaThula Too is 'n bekoorlike selfsorgwoonstelletjie langs die groter KwaThula-kothuis met sy eie privaat ingang. Die woonstelletjie is 100 m van die strand af in Paternoster geleë.

KwaThula Too is ideaal vir 'n paartjie en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n rolstoelvriendelike stort met 'n afslaan sitplek en relings, ruimte onder die wasbak en ruimte om rond te beweeg.

Daar is ook 'n kombuisie wat goed toegerus is met 'n elektriese stoof, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die woonstel het 'n kaggel. Let wel dat die eenheid nie 'n TV-stel het nie. Gaste kan gebruik maak van die WIFi by die ontvangs.

Buite is daar 'n lieflike patio met 'n ingeboude braai, 'n eettafel en stoele. Die woonstel het sy eie sekuriteitstelsel, parkeerplek van die straat af en 'n paadjie na die strand.

Slaapplek

'n Bespreking by KwaThula Too sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Kaggel

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na KwaThula Too gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za