LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kwenga Safari Lodge | LekkeSlaap
+66

Kwenga Safari Lodge

Wildsplaas
Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 6 Januarie 2022

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 4, Boston 61 KU, Balule Natuurreservaat, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Geen kinders onder 6
  • Vanaf R7 524 R5 267 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Kwenga Safari Lodge is in die Balule Privaat Natuurreservaat wat deel van die groter Krugerwildtuin vorm geleë en is 'n toegewyde bewarea, 'n egte Afrika-natuurlewe-wildernis, waar gaste die beste Afrika-safari kan ervaar. Die gebied lok 'n verskeidenheid voëls en wild, soos leeus, witrenosters, swartrenosters, buffels, luiperds, jagluiperds, olifante en ander wild.

Die Balule Natuurreservaat is 'n beskermde gebied in die Limpopo-provinsie van Suid-Afrika, en 'n lid van die Vereniging van Privaat Natuurreservate sonder enige heinings en vorm deel van die Krugerwildtuin.

Kwenga Safari Lodge bied verblyf in grasdak-chalets wat ontwerp is om 'n delikate mengsel van elegansie en eenvoud te skep. Elke chalet is pragtig ingerig met etniese afwerkings, gedrapeer in Afrika-materiale wat 'n Afrika-atmosfeer skep. Die beddens is bedek met luukse 100%-katoenlakens en is afgewerk met sybokhaar-komberse. Elke chalet het ook muskietnette, waaiers, 'n groot en suite-badkamer en toegang tot 'n stoep.

By Kwenga word maaltye in die boma bedien en gaste kan na die tyd om die vuur ontspan of 'n drankie by die kroeg geniet.

Verder is daar is 'n watergat naby die lodge wat wild gereeld besoek, en gaste kan vanaf die terras die wild besigtig terwyl hulle 'n skemerkelkie geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Erf 4, Boston 61 KU, Balule Natuurreservaat, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R7 524
Vanaf R5 267
per nag (vir 2 persone)
was R7 524
Vanaf R5 267
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 4, Boston 61 KU, Balule Natuurreservaat, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHR7K8ofsmo3KFrEaB32YxsUqvYRKiLccJLu5prZJnnEZnfJc7p?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R7 524, nou Vanaf R5 267  per nag (vir 2 persone) Portion 4, Boston 61 KU Balule Nature Reserve 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -24.308049110061 31.035248550926
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!