LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kykmar | LekkeSlaap
+26

Kykmar

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Panorama-singel 12, Stilbaai-Oos, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 300 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Kykmar is in Stilbaai en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die huis beskik oor 5 slaapkamers met slaapplek vir 10 gaste in totaal. Daar is 3 slaapkamer met 'n dubbelbed elk en 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens elk. Die huis het 3 badkamers waarvan 1 die hoofslaapkamer se en suite-badkamer is en 'n bad, stort, toilet en wasbak het. Die tweede, aparte badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Dan is daar aparte gastetoilette, 1 by die slaapkamers, 1 by die leefarea en 'n warmwaterstort buite.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitarea bied gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv, asook 'n eetarea met genoeg sitplek. Gaste kan die komplimentêre WiFi gebruik. Die sitarea se deure vou oop op die grasperk en die mooi uitsig.

Daar is braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Kykmar sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Panorama-singel 12, Stilbaai-Oos, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 300
per nag (plek vir 10)
Vanaf R3 300
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Panorama-singel 12, Stilbaai-Oos, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8afc423282ae519cb64b712a409aa5e2b45ce57afad36931a1cc8ad7e2859f67ed3633a896871b21d9407c35b7b7c6c62048?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 300  per nag (plek vir 10) 12 Panorama Crescent Still Bay East 6674 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.367071 21.422361
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!