L'Agulhas Akkommodasie by L Agulhas Main at 51 | LekkeSlaap
+10

L Agulhas Main at 51

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir L Agulhas Main at 51
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Kobus D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Informeel en vriendelik.

Rustige en veilige omgewing vir behoorlike ontspanning.

Mariska L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Sal weer teruggaan!

Elizabeth V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth V
Enkelreisiger

Baie netjies, skoon en sentraal.

Heerlike verblyf en baie sentraal. Loopafstand van die strand.

L Agulhas Main at 51's terugvoer

Goeie dag Elrina,

Baie dankie vir jou besoek! Kom gerus weer. Dalk waai die wind dan minder!!

L Agulhas Main at 51
Johan V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Gesin met tieners

Fantasties.

Baie lekker gebly, sal weer bespreek.

Ollie O - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ollie O
Besigheidsreis

Fantasties.

Laverne het ons baie welkom en tuis laat voel, pragtige uitsig vanaf die woonstel, sal baie graag weer terug wil gaan.

Vanaf R2 000
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R2 000
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R2 000
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 51, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZdZ5EUGfwLuKOo1wT5KAUSqhSBRCd3ry6rJA26LHfFUeJ8LqYd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (vir 4 persone) 5 5 1 5 51 Main Road L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.82207191861 20.025384825223
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za