L' Art Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

L' Art Guesthouse is 'n selfsorgwoonstel op die eienaars se perseel in Groot-Brakrivier, 'n kusdorpie naby Mosselbaai. Die dorp is bekend vir sy jaarlange matige klimaat, goue strande en verskeie natuurlike, kulturele en historiese besienswaardighede.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en het slaapplek vir 4 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort.

Die eenheid het 'n kombuisie met 'n yskas, oondjie, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, ketel en basiese kookgerei. Die leefarea het 'n sitkamerstel, TV met DStv en 'n eetkamertafel. Gratis WiFi en parkeerplek is beskikbaar.

Gaste kan uitsien na doendinge, soos visvang, voëlkyk, bootritte, duik, snorkel, swem, voetslaan, gholfspeel en valskermsweef in die area.

Slaapplek

'n Bespreking by L' Art Guesthouse sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na L' Art Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za