LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lé Frans Hoek | LekkeSlaap
+23

Lé Frans Hoek

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bothana-straat 16, Glen Marais, Kemptonpark, 16129, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lé Frans Hoek is in Glen Marais in Kemptonpark en bied gehalteverblyf aan 'n sakereisiger of oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Verblyf is beskikbaar in 2 woonstelle wat elk smaakvol versier is en geskik is vir 2 gaste. Les Fleurs het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n kombuisie met verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolf, broodrooster, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Dit het 'n gemaklike rusbank, 'n TV met DStv en 'n privaat ingang.

Chateau het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, hoekbad, toilet en 2 wasbakke. Daar is 'n kombuisie met verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolf, broodrooster, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Dit het 'n gemaklike rusbank, 'n TV met DStv en 'n privaat ingang.

Gaste kan ook vinnige gratis internet geniet.

Daar is lieflike braaigeriewe en 'n swembad.

Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Lé Frans Hoek
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Bothana-straat 16, Glen Marais, Kemptonpark, 16129, Gauteng
  • Gaste dink Lé Frans Hoek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bothana-straat 16, Glen Marais, Kemptonpark, 16129, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ffa04a2b8c94b6b87caadecf3aaf2242de9b5c394f978be8c1b940ff8700b54a284b4650e3481d73b02c5ce622e435980d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R990  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 16 Bothana Street Glen Marais 16129 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.07072 28.24408
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!