LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+11
Selfsorg in Rustenburg Town

Lê-'n-bietjie Rustenburg



2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 45 Unie Street, Bo-dorp, Rustenburg, 0299, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Lê-'n-Bietjie Rustenburg is 'n moderne eenheid, ideaal vir oornagverblyf en sakeverwante besoeke aan Rustenburg. Die vrystaande eenheid is op dieselfde perseel as die hoofhuis geleë.

Die eenheid bied slaapplek vir tot 2 volwassenes en bestaan uit 1 slaapkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Vars linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en ketel, en gratis tee en koffie word voorsien. Die kamer is gevul met natuurlike lig deur skuifdeure. 'n Slim-TV met DStv, Disney+-stroomdiens en gratis WiFi is beskikbaar vir gaste se vermaak.

Die eenheid se sentrale ligging bied gaste maklike toegang tot plaaslike geriewe, winkels en aktiwiteite, en gratis veilige parkering.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Afrikaans
Engels

Kamers

Lê-‘n-bietjie
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 2 volwassenes en bestaan uit 1 slaapkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Vars linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en ketel, en gratis tee en koffie word voorsien. Die kamer is gevul met oorgenoeg natuurlike lig deur skuifdeure wat oopmaak na 'n patio. 'n Slim-TV met DStv, Disney+-stroomdienste en gratis WiFi is beskikbaar vir gaste se vermaak.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
DStv
Badkamer
Badhanddoeke
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Mikrogolfoond
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Spieëltafel
Vermaak
DStv
TV
Slim
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eet-geriewe.

Huisreëls

Daaglikse skoonmaak en skottelgoed sal om 10:00 gedoen word (alternatiewe tyd kan vooraf gereël word en op Sondae om 11:00).

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Rook is verbode in die eenheid.

Die maksimum kapasiteit van die eenheid is 2.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Riaan H
Saam met lewensmaat
5.0
Plek goed geleë naby aan winkels en besighede. Het baie lekker gebly. Baie lekker gebly. Rustig, baie netjies en skoon. Gasvrou vriendelik en behulpsa...
Sien meer
Jan 2026
Johannes F
Besigheidsreis
5.0
Vriendelik en netjies. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Die ligging is naby winkelsentrums en baie netjies. Dit het alles wat nodig is.
Nov 2025
Johan F
5.0
Ek sal definitief weer kom. Dit is baie aangename mense en baie vriendelik. Alles wat ek benodig, was baie netjies. Ek sal enige iemand aanbeveel om d...
Sien meer
Okt 2025
Johannet W
5.0
Alles wat ek benodig het. Ek het heerlik gebly. Gasvryheid is uit die boonste rakke.
Okt 2025
Hanko B
4.8
Heerlik, stil, verskriklik warm, ontspannd. Ek het vir seker! Iets so klein soos 'n koue waterbottel elke dag in die yskas as ek teruggekom het van di...
Sien meer
Jan 2026

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Riaan H
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Plek goed geleë naby aan winkels en besighede. Het baie lekker gebly. Baie lekker gebly. Rustig, baie netjies en skoon. Gasvrou vriendelik en behulpsaam. Sal weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes F
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Vriendelik en netjies. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Die ligging is naby winkelsentrums en baie netjies. Dit het alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan F
1 nag
5.0
Okt 2025

Ek sal definitief weer kom. Dit is baie aangename mense en baie vriendelik. Alles wat ek benodig, was baie netjies. Ek sal enige iemand aanbeveel om daar te oornag. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannet W
1 nag
5.0
Okt 2025

Alles wat ek benodig het. Ek het heerlik gebly. Gasvryheid is uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanko B
Lang verblyf
4.8
Jan 2026

Heerlik, stil, verskriklik warm, ontspannd. Ek het vir seker! Iets so klein soos 'n koue waterbottel elke dag in die yskas as ek teruggekom het van die werk het ver gegaan. Een ding wat my wel onkant gevang het, was die hitte. Die beddegoed was vir my dalk net so effens te warm. Bygesê kon ek dalk net nie gewoond wees aan Rustenburg se hitte (erger as Potch het ek agtergekom). Die mense is vreeslik aangenaam as hulle jou onthaal en totsiens sê. Uit tien uit, 'n net-n-bietjie naby aan 9/10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pj J
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
4.8
Sep 2025

Ek het as besigheidsreisiger daar oorgebly. Goeie diens van die gasheer ontvang. Vriendelike en vlotte diens maak hierdie 'n oulike plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2025

Veilig, gerieflik, netjies en sentraal geleë. Ons gasheer het ons vroegtydig ingelig van 'n kragonderbreking en deurentyd op hoogte gehou. Krag is wel later herstel. Die plekkie het aan al ons vereistes voldoen. Baie naby aan Peglarae hospitaal waar ek wou wees. Baie lekker geslaap, dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Danica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar


Ligging

Gaste dink Lê-'n-bietjie Rustenburg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Spaar op jou verblyf

Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.

20% AF!
Langtermynverblyfaanbod
Kry 20% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
15% AF!
Weeksdagaanbod
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 5 Okt 2026 tot 31 Okt 2026.

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
Lê-‘n-bietjie
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eet-geriewe.

Daaglikse skoonmaak en skottelgoed sal om 10:00 gedoen word (alternatiewe tyd kan vooraf gereël word en op Sondae om 11:00).

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Rook is verbode in die eenheid.

Die maksimum kapasiteit van die eenheid is 2.

Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

45 Unie Street, Bo-dorp, Rustenburg, 0299, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78d4eda3c58ff2abba80b83ac665947352b7f1657e2ac19e668f13e212cf435a9ecb8e7c8dac31360a051744a83949d20595?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 45 Unie Street Bo-dorp 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.682166993138 27.228976919049
Soek in 'n groter streek