by La Baleine Beach House Collection | LekkeSlaap
+58

La Baleine Beach House Collection

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 17 resensies vir La Baleine Beach House Collection
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Ashley P - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley P
Gesin met tieners

Lieflike ruim, oop huis. Fantastiese vakansie!

Pragtige huis met die mooiste view! Kan nie wag om weer te gaan nie. Beste diens en beslis die geld werd.

Pieter U - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en die perfekte ligging.

Loopafstand na die hoofstrand en die nuwe Waterfront.

Frederick B - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frederick B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik naby Paternoster Waterfront.

Ons het 'n heerlike verblyf in La Baleine Beach House Collection gehad. Die eenheid was netjies en alles wat die foto's belowe het. Slegs 'n paar treë weg van Paternoster Waterfront waar heerlike restaurante is. Mooi gedeeltelike uitsig van die see. Die WiFi was nie wonderlik nie, en ons het geen verbinding gehad nie, maar ons het gegaan om te ontspan, so dit het ons nie te veel gepla nie. Die dubbelbed is ook nie baie gemaklik nie. Andersins het ons 'n heerlike tyd gehad.

Lisa L - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en gerieflik.

Goeie uitsig op oseaan. Baie goeie diens en vriendelikheid ervaar.

Morkel B - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Morkel B
Gesin met tieners

Fantastiese ligging

Ons sal definitief weer by La Baleine vakansie hou. Die ligging is onverbeterlik en personeel daar onder leiding van Wessel, Moses gaan uit hul pad om dit onvergeetlik aangenaam te maak.

Koos V - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier en gebly.

Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Die ligging is by die waterfront en toegang tot die strand was maklik.

Marle P - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marle P
Gesin met klein kinders

Weskus lekkerte.

Ons het heerlik gebly. Geriewe was netjies en gemaklik, en goed ingerig. Lekker geleë en naby beide strande, lekker restaurante ens. Ons uitsig was uitsonderlik en die strand sleg 'n paar tree weg.

Pat And S - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pat And S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent stay in Paternoster.

What a beautiful spot and a perfect house to go with it. The house had absolutely everything you could think of needing whilst on holiday.

Retha G - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha G
Saam met vriende

Dit was baie lekker en baie gemaklik.

Sal beslis weer daar wil kom oorbly. Baie mooi huisie.

Jonathan R - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great accommodation, perfectly located.

Our unit was clean and well equipped for our stay. Located with a great view of the ocean.

La Baleine Beach House Collection se terugvoer

Dear Jonathan, Greetings from Paternoster. Thank you for your lovely review. Katzenellenbogen is indeed a lovely unit and the views are remarkable, even though it is partial. It was lovely having you stay with us again and we hope to welcome you back in the near future. Have a wonderful day further.

La Baleine Beach House Collection
Robert B - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert B
Saam met eggenoot / lewensmaat

The accommodation was clean and the views beautiful at Oranje. Will definitely be back soon.

This is our third stay at Oranje, La Baleine in the past 6 months. Moses who booked us in is always very professional and helpful. The accommodation is very private with beautiful views of the ocean. It is also close to crayfish wharf and all other amenities. A overall stunning location and accommodation.

La Baleine Beach House Collection se terugvoer

Dear Robert,
Greetings from Paternoster!
Thank you for your lovely review. We shared it with Moses as well.
It was lovely having you stay with us again and we look forward to welcoming you back.
Have a wonderful day further.

La Baleine Beach House Collection
Paul P - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kon regtig geen foute vind nie.

Alles was soos dit adverteer is.

Udo A - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Udo A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect weekend for late April.

We have enjoyed the long beach walks in perfect weather conditions with almost no wind. La Baleine, with its friendly staff, was the perfect little hideaway!

William D - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
William D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eerste dag was fine, met our expectations, die twede dag was 'n ramp, ons moes skuif uit een plek na 'n ander soos bespreek.

Die downside was ons moes tien uur uit wees uit die eerste plek en hulle het eers vir ons plek gehad na een die middag in die ander plek so ons moes maar ons eie way maak en het besluit om maar eerder huis toe toe gaan, so dit was baie swak.

Jaco D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed geleë naby die strand en naby The Crawfish Warf ontwikkeling vir kroeë en restaurante.

Goed geleë, goeie see-uitsig in ’n baie stil doodloopstraat. Restaurante is binne loopafstand. Goed afgewerk en baie goed toegerus. Kan dit sterk aanbeveel.

Rutger V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rutger V
Saam met vriende

Fantastiese naweek!

Ons het ‘n naweek in Leerdam-huisie gebly. Die huis was goed toegerus met alles wat jy benodig. Moses en die hele span was vriendelik en behulpsaam. Die huisie was reg voor op die strand met die mooiste uitsig. In die aande was daar ook ‘n sekuriteitsbeampte op die gronde wat ‘n groot aanwins was. Ek sal die Leerdam-huis vir enige iemand aanbeveel!

Martin B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful position to appreciate the Paternoster beach scene.

Spent 3 nights at Paternoster. It’s a working fishing village and the property is perfectly positioned to watch the fisherman launch and retrieve their boats, plus easy access to the beach, restaurants and village itself. As you have great openness to views of the beach so do the people who are walking the coast path have a view of you - smart positioning of blinds etc. provided reasonable privacy.

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kortestraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPVgCftFkLZxpr08bFzF1NFHL4qzJXYH8hczU6DKRTMraiLHCpj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700  per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 Korte Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -32.807886415251 17.886090874672
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem