Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Ballito 202

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jack Powell-weg 8, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

La Ballito 202 is ’n selfsorgwoonstel in ’n veilige gebou in Ballito. Hierdie woonstel bied ’n gerieflike basis om die strand en ander besienswaardighede in die area te besoek.

Die woonstel het 'n omsetter en herlaaibare ligte wat ondersteuning tydens kragonderbrekings bied. Verder is daar ook 'n kragopwekker vir die hysbakke en buiteligte.

Hierdie woonstel is op die tweede verdieping en bied verblyf aan 2 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en die tweede slaapkamer het ’n stapelbed. Beddegoed, handdoeke, kussings en komberse word voorsien. Die badkamer het ’n stort, wasbak en toilet.

Die goed toegeruste kombuis het ’n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en ander toebehore. Die aangrensende oopplan-leefarea het ’n eetarea met sitplekke, ’n bank en ’n TV om media op te speel.

Die kompleks het gemeenskaplike wasgoeddienste, ’n braai-area, swembaddens en ’n speelgrond vir kinders. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by La Ballito 202 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 3 resensies vir La Ballito 202
Netheid
3.7/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Milena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 2

Ligging

  • Jack Powell-weg 8, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink La Ballito 202 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jack Powell-weg 8, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f9aa1596debfdec4c5c756ee8081890b189416570beef4c88ec5ed6d05626b541391a843c5b46db698cbd78b898c3f66682?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4) 3 5 1 4 8 Jack Powell Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -29.532735260029 31.221049742206
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem