Willard's Beach Akkommodasie by La Ballito 303 | LekkeSlaap
+21

La Ballito 303

4 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 22 Jun 2020 tot 21 Nov 2020.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Jack Powell-weg 4, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R945 R803 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

La Ballito 303 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in die kusdorpie Ballito. Die prentjiemooi dorp is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek langs die see.

Dié eenslaapkamereenheid is op die derde verdieping en is ideaal vir 2 volwassenes met 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed vir 2 kinders is in 'n nis beskikbaar. Daar is 'n badkamer met 'n stort-oor-bad.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en wasmasjien en die sitkamer het 'n TV met Openview HD. WiFi is ook beskikbaar. Die gebou het 2 hysers en is oorkant Willard-strand en 'n winkelsentrum.

’n Skoonmaakdiens is van Maandae tot Saterdae, uitsluitend openbare vakansiedae beskikbaar en sluit nie skottelgoedwas in nie.

Daar is 'n gemeenskaplike swembad en 'n braai in die kompleks. Doendinge in die omgewing sluit in swem, verkenning van seelewe in die rotspoele, kajak, branderry, branderplankry, seevaart en sonbad.

Besprekings vir gaste jonger as 25 jaar sonder ouertoesig word nie aanvaar nie.

Slaapplek

’n Bespreking by La Ballito 303 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 4 resensies vir La Ballito 303
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Jack Powell-weg 4, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink La Ballito 303 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R945
Vanaf R803
per nag (plek vir 4)
was R945
Vanaf R803
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Jack Powell-weg 4, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgnaQecCPjLr610C5uZTQppe4pGltDm7UtFJZDkLSuSfM4F8FAv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R945, nou Vanaf R803  per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 4 Jack Powell Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 09:00 -29.532713388982 31.221089027123
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za