La Ballito 702

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

La Ballito 702 is 'n selfsorgwoonstel in die kusdorp, Ballito. Dié skilderagtige dorpie is ideaal vir gaste wat op soek is na ontspannende wegbreek by die see met lang sandstrande.

Die eenheid het 1 slaapkamer en is op die sewende verdieping geleë. Dis ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens omskep in 'n koninggrootte-bed. Daar is 'n stapelbed vir 2 kinders in 'n kleiner kamer. Die badkamer het 'n bad.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en broodrooster. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale (EasyView). Die gebou het 2 hysbakke en is oorkant Willard-strand en 'n winkelsentrum.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en braai-area. Doendinge in die omgewing sluit swem, rotspoele verken, kajak, lyfplankry, branderplankry, bootry en sonbaai in.

Slaapplek

'n Bespreking by La Ballito 702 sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Badkamer

  •  Bad
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na La Ballito 702 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R885 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za