LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by La Ballito 902 | LekkeSlaap
+41

La Ballito 902

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Jack Powell-rylaan, La Ballito, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

La Ballito 902 is 'n netjiese en lugtige selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou oorkant die strand. Die naaste strand is sowat 150 m weg en die Willard's swemstrand is 300 m weg. Die perseel van La Ballito spog met 2 swembaddens, braaigeriewe, en 'n klimraam vir kinders.

Dié woonstel bied 'n mooi uitsig oor die omgewing en is op die negende verdieping geleë. Daar is 2 hysbakke. Daar is 'n oopplan-kombuis en 'n badkamer en area met stapelbeddens. Die sitarea het 'n slaapbank vir 'n vyfde gas. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf en broodrooster toegerus. Daar is slaapplek vir 5 gaste, verkieslik 'n gesin met kinders. Daar is gratis WiFi en sekere DStv-kanale beskikbaar. Gaste kan ook hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring.

Die gebou het ook gemeenskaplike wasgoedgeriewe met masjiene wat met munte werk. Veilige parkeerplek is beskikbaar en die woonstel het 1 aangewese onderdakparkeerplek. Die perseel het ook 24 uur-sekuriteit.

Die gebou is langs 'n winkelsentrum met wegneemetes en restaurante. Ballito Junction en die Lifestyle-winkelsentrum is slegs 6 min se ry weg. Daar is 'n Nu Metro-fliek en baie plekke om te eet. Sheffield Beach se Flag Animal Farm is ook 20 min weg. Die Sage Cafe & Deli in Foxhill is ook net 5 km weg en het 'n groot klimraam vir kinders.

Slaapplek

’n Bespreking by La Ballito 902 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 5 persone
1 xDubbelbed
1 xEnkelslaapbank
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir La Ballito 902
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Jack Powell-rylaan, La Ballito, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink La Ballito 902 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Jack Powell-rylaan, La Ballito, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMEs3U6GhZHhva9dlDZjXVzrSgjyKbgrapTG5xYqLrZuP015Vy5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 5) 4 5 1 5 Jack Powell Road La Ballito 4399 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -29.532546139652 31.22136224313
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!