Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Ballito Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jack Powell-straat, La Ballito-kompleks, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

La Ballito Apartment is in 'n sekuriteitskompleks in Ballito. Die kompleks is oorkant die pad van Willard-strand en is naby verskeie geriewe en besienswaardighede in die area.

Die woonstel is op die 10de verdieping en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 'n stapelbed vir kinders. Die badkamer word gedeel en het 'n stort-oor-bad. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond en ander basiese toebehore.

Die leefarea langsaan het 'n TV met sekere DStv-kanale, vensters wat van tot vloer tot by die plafon strek met 'n uitsig oor die kompleks en die see in die verte. Daar is 'n gemeenskaplike swembad, braai-areas en veilige parkeerplek op die perseel.

Die kompleks is naby gewilde restaurante, 2,5 km vanaf Ballito Leefstylsentrum en Junction Regional-winkelsentrum en 22,5 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by La Ballito Apartment sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir La Ballito Apartment
Netheid
4.6/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Alvin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 4

Ligging

  • Jack Powell-straat, La Ballito-kompleks, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink La Ballito Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jack Powell-straat, La Ballito-kompleks, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a09edc53ac00bd1f42c135a1de8dc9914286089aedf021a643d6d8801208af7e5396e437b7ddb1050c89eaa40af9f438288?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 Jack Powell Street La Ballito complex 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.532746506352 31.221134762704
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem