LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by La Barune Guest House | LekkeSlaap
+77

La Barune Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 14 resensies vir La Barune Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.3/5
Henk H - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henk H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens.

Die gastehuis is na aan die sakesentrum van Tzaneen geleë, maar nogtans in 'n stil woonbuurt. Die diens is uiters professioneel en vriendelik, die kamers gerieflik en goed ingerig, met veilige parkering.

La Barune Guest House's terugvoer

Goeiemiddag,
Baie dankie! Ek is so bly julle het die kort tydjie by ons geniet. Ek hoop die res van die naweek was ook 'n treffer. Dit sal baie oulik wees as ons julle weer sien as julle weer in Tzaneen is. Vriendelike groete,
Lara Luis
Algemene Bestuurder

La Barune Guest House
Morne H - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Morne H
Saam met vriende

Skoon. Gerieflik. Vriendelik.

Sien sterre.

Tanya D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya D
Gesin met klein kinders

Pragtige, netjiese, skoon en ruim huis. Ontbyt was heerlik en baie moeite gedoen vir die 3 jong kinders.

Ek sal graag weer La Barune Guest House gebruik in die toekoms. Baie skoon en netjies. Ons was met aankoms ingelig van aktiwiteite in en om die dorp, en was ook aangebied om 'n restaurant van ons keuse vir ons te bespreek. Kan regtig aanbeveel vir enige gesin met klein kinders.

La Barune Guest House's terugvoer

Baie dankie, Tanya. Dit was wonderlik om jou hier by ons te hê. Ek hoop julle sal weer by ons kom bly as julle weer in Tzaneen is. Groete, Lara

La Barune Guest House
Elise F - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elise F
Besigheidsreis

Skoon en netjies.

Verblyf was baie skoon en netjies met heerlike ontbyt, gerieflik vroeg in die oggend. Gasvrou het moeite gedoen om vir my te wag.

La Barune Guest House's terugvoer

Beste Elise,

Baie dankie, ek is bly ons kon help met die akkommodasie! Ons sal graag vir Robert terug verwelkom op sy toekomstige reise na Tzaneen.

Vriendelike groete,
Lara

La Barune Guest House
Abraham W - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Abraham W
Enkelreisiger

Gerieflik.

Baie netjies en gerieflik.

La Barune Guest House's terugvoer

Baie dankie, ons sal jul graag terug verwelkom op jul toekomstige reise na Tzaneen.
Vriendelike groete,
Yvonne

La Barune Guest House
Lerika D - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerika D
Saam met vriende

Wonderlike gasvryheid.

Ons het wonderlike 2 nagte hier kon deurbring. Die mooiste aansit-ontbyt. Die gasvryheid en vriendelikheid voel soos by jou eie huis.

Cornelia V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelia V
Saam met vriende

Ons verblyf was gemaklik.

Die diens was goed en ons sal dit vir enige iemand aanbeveel.

La Barune Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Ons waardeer.
Ons is geëerd dat jul La Baruné gekies het om by oor te bly.

Hoop om jul gou weer te sien.

Vriendelike Groete.
Yvonne

La Barune Guest House
Jurg En Issie B - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jurg En Issie B
Besigheidsreis

Netjies en lekker!

'n Baie netjiese gastehuis, met veilige parkering en 'n baie vriendelike gasvrou en lekker ontbyt.

La Barune Guest House's terugvoer

Baie dankie Neil. Dit was 'n voorreg om jul by La Baruné te verwelkom.

Hoop om jul gou weer te sien.

Vriendelike Groete.
Yvonne

La Barune Guest House
Christell V - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christell V
Enkelreisiger

Kort.

Baie vriendelik, hulpvaardig en professioneel.

La Barune Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die mooi verwysing, Christell.

Ons sien uit om jul weer hier te verwelkom.

Vriendelike Groete.
Yvonne

La Barune Guest House
Erna E - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, stylvol en netjies.

Ons ontvangs by La Barune was warm en hartlik. Die kamer met badkamer, baie skoon en netjies met fynere detail wat spreek van styl en elegansie. Die ontbyt was keurig, smaakvol en 'n lus vir die oog. Ons verblyf was heerlik en verfrissend.

La Barune Guest House's terugvoer

Beste Erna,

Baie dankie vir die mooi woorde. Ons sien uit daarna om u in die toekoms weer te verwelkom by La Baruné.

Vriendelike groete,
Yvonne

La Barune Guest House
Jakkie V - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakkie V
Gesin met tieners

Baie netjies en vriendelik met 'n fantastiese ontbyt!

Dit was een van die baie min gastehuise waarin ons al ooit gebly het en daar NIKS was waaroor ek kon kla nie! Ek is bekend dat ek verskriklik vol draadwerk is oor netheid en diens. Baie dankie La Barune.

La Barune Guest House's terugvoer

Baie dankie, ons waardeer die positiewe terugvoer en poog gedurig om uit te blink in elke opsig.

La Barune Guest House
Leruo K - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leruo K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overall stay way good. Very friendly staff!

Enjoyed our stay at the guest house although it was short! We will definitely be back!

Mpumelelo T - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mpumelelo T
Saam met vriende

Lovely place with great service.

The B&B makes you feel at home; being well received with excellent service from arrival to departure was a remarkable experience, from beginning to end.

Hennie P - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was angenaam en vergelyk goed aangesien ek by baie gastehuise oorslaap vir werk.

Ek slaap gereed in die week landswyd by gastehuise oor. Die kamer was skoon en die geriewe aangenaam. Ek kon daar rus en rustig wees. Ek sal niks verander nie en die ervaring was goed en blywend! Dankie en hou dit so netjies en alles in plek.

was R1 680
Vanaf R1 260
per nag (vir 2 persone)
was R1 680
Vanaf R1 260
per nag (vir 2 persone)
was R1 680
Vanaf R1 260
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pieter Joubert-straat 8, Aqua Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEyYzNjZjliLTBjNjAtNDg0OC05MmI4LTM1MjA1MDVmYmRkOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 680, nou Vanaf R1 260  per nag (vir 2 persone) 14 5 1 5 8 Pieter Joubert Street Aqua Park 0850 Limpopo 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -23.819254352493 30.149440291996
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!