LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by La Bella B+B | LekkeSlaap
+31

La Bella B+B

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kretschmarlaan 75, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

La Bella B+B is 'n klein B&B in Bela-Bela, Limpopo. Ons bied puik verblyf vir sakelui, regeringsamptenare en enige ander gaste wat op soek is na silwerskoon, gerieflike, huislike oornagverblyf.

La Bella beteken "die mooie" in Italiaans. Alle mense is pragtig en verdien om in pragtige, vriendelike geriewe te oornag aan die einde van 'n lang werksdag of reis. Ons doelwit is om vriendelike, hartlike gasvryheid aan ons gaste te bied.

Elke eenheid het enkelbeddens, wat op versoek as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word, 'n en suite-badkamer, lugversorging, verwarmer, TV met sekere DStv-kanale, en koffie- en teemaakgeriewe. Skoon linne, handdoeke, en internettoegang word ook voorsien. Kamer 4 het 'n selfsorg-kombuisie, sy eie ingang, en 'n uitgang na die tuin.

Buite het gaste toegang tot 'n groot tuin en stoepe. 'n Heerlike plaasontbyt is ingesluit by die tarief en dit word in die ontbytkamer of op die stoep bedien. Veilige parkeerplek is agter hekke met afstandbeheer beskikbaar.

La Bella is naby al die besighede in die dorp en die Forever Oord.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 46 resensies vir La Bella B+B
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Kretschmarlaan 75, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink La Bella B+B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kretschmarlaan 75, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65e288ae3deaa06d63ed2c57fdd069daef6b6c8d7a14c20134ca5c6f778267b4758bb1fb89a58d19c2f5924f77c572f8cd19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 46 5 1 5 75 Kretschmar Avenue Bela Bela 0480 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.876236309471 28.290663957596
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!