+49
Selfsorg in Jeffreysbaai

La Bella Self-Catering

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.0
Micaela K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Cosy, clean and welcoming. We will definitely be back! We absolutely loved our stay at La Bella. Isabel really went above and beyond for us and our pets.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha N
Lang verblyf
4.0
Des 2025

N/A. Baie netjies en skoon en die kombuis het alles wat jy nodig het. Parkering is 'n groot probleem, veral as jy 'n groot voertuig het (SUV of 4x4). Daar is geen kaste om jou klere in uit te pak nie. Die eenheid is baie beknop en spasie om te beweeg is min. Die stortdeur kan net oopmaak as die badkamerdeur ook oop is. Geen lugverkoeling, net 'n klein waaier.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Isabel
La Bella Self-Catering
Goeiedag, Dankie dat u by ons bespreek het. Ons probeer ten alle tye die beste kliëntedienste lewer. Die akkommodasie-eenhede is eers onlangs begin, en met inboek vra ons vir alle gaste om voorstelle te maak van areas vir verbetering. 1. Met inboek het ons dadelik vir u 'n alternatiewe parkering gegee. 2. Addisionele kaste gaan geïnstalleer word. 3. Met versoek sou ons van die meubels vir u kon verwyder. 4. Die eenheid wat geboek is, het ongelukkig nie lugversorging nie, maar kon 'n addisionele waaier gegee het indien so versoek. Ons hoop u sal weer by ons bespreek. Vriendelike groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Isabel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

15A St Francis Street, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7de6c81b70e66d13eef4a52097cac217baf706a3eadc0c8b46c1e775055d746385ab8c5472710097bd9d3bb8bb51f1e11c1d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 15A St Francis Street Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.053175 24.920173

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang