6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Corner of Sonop & Zambesi Street, Koringberg, 7312, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
La Belle Vie @ Village-Living is 'n stylvolle huis in die hartjie van die Swartland.
Die pragtige huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens wat ook opgemaak kan word as 'n dubbelbed. Hierdie slaapkamer het ook 'n pragtige en suite-badkamer met 'n hoekbad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei, breekware en 'n etenstafel toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser.
Gratis WiFi is regdeur die huis beskikbaar. Daar is 'n eetarea, sitarea, braai-area, warmbad en 'n swembad. Gaste kan YouTube, Showmax, Netflix en DStv Now op hul eie rekeninge kyk. Daar is ook 'n lekker sandput waarin kinders kan speel.
Die verblyf is omhein en veilige parkeerplek is agter hekke beskikbaar. Die huis het ook 'n alarmstelsel en maak van sonkrag gebruik.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Ennerien Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 84
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Corner of Sonop & Zambesi Street, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
- Gaste dink La Belle Vie @ Village-Living het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Corner of Sonop & Zambesi Street, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang