Vaal Marina Akkommodasie by La Best Vaal Manor | LekkeSlaap
+24

La Best Vaal Manor

3 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ringweg Wes 13, Vaal Marina , 1945, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R860 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

La Best Vaal Manor is aan die oewer van die Vaaldam geleë, sowat 45,5 km van Drie Riviere in Vereeniging af.

Daar is 4 hoofslaapkamers met en suite-badkamers en 2 kleiner slaapkamers wat 'n badkamer deel. Op die boonste verdieping is daar 2 slaapkamers met koninggrootte-beddens en 2 slaapkamers wat elkeen 2 enkelbeddens het. Op die onderste verdieping is daar 'n kleiner slaapkamer. Daar is ook 'n groot eet- en sitarea, 'n platskerm-TV met DStv en 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien.

Buite is daar 'n eetarea waar gaste kan ontspan en die sonsondergang kan geniet. Gaste kan op die perseel visvang, daar is 'n privaat strand van 100 m, 'n swembad, kajakke wat gehuur kan word, 'n vuurput, 'n draagbare braai, 'n jetty en 'n lewensgrootte-skaakbord. Vierwielmotorfietse, veldmotorfietse en bote word toegelaat. Daar is 'n rits wildspesies om te sien. Let asb. op dat die doendinge hierbo teen 'n ekstra koste moontlik is.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 3 resensies vir La Best Vaal Manor
Netheid
2.7/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.3/5

Ligging

  • Ringweg Wes 13, Vaal Marina , 1945, Gauteng
  • Gaste dink La Best Vaal Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vaal Marina Gauteng
Vanaf R860
per nag (plek vir 2)
Vanaf R860
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ringweg Wes 13, Vaal Marina , 1945, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiujRgqdWY30BAFNykCIV6HoMuud620J1lnBPIqekOU6MH53wPS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R860  per nag (plek vir 2) 3 5 1 4 13 Ring Road West Vaal Marina 1945 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.862428799362 28.196228742599
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za