La Boheme Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

La Boheme Gastehuis is die ideale bestemming vir 'n romantiese naweekwegbreek of topgehalte korporatiewe akkommodasie. Die gastehuis is naby aan Mimosa Winkelsentrum, Universiteit van die Vrystaat, Medi-Clinic, St Andrews School, Grey College en sport stadions. Ons bied gasvryheid en die bekoring van 'n plattelandse herberg met al die moderne geriewe.

Ons het 5 en suite-kamers met 'n yskassie, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, badkamergeriewe, lugversorging en 'n TV met M-Net. Ons bedien elke oggend 'n heerlike ontbyt en 'n tuisgemaakte maaltyd is op weeksdae beskikbaar.

Ons gaste is welkom om in die groot, rustige tuin langs die swembad en braai-area te ontspan. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar met elektriese drade en afstandbeheerde toegang.

Bloemfontein is ryk aan historiese, kulturele en natuurlike besienswaardighede wat dit 'n ideale vakansiebestemming maak.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na La Boheme Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false