La Capitaine

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

La Capitaine is sentraal geleë in Saldanabaai, naby alle geriewe. Ons stylvolle, gesofistikeerde verblyf is ook in die hartjie van die Kaap se Weskusstreek, naby Langebaan, Vredenburg en St. Helenabaai.

Verblyf word gebied in 7 eenhede wat slaapplek aan 16 gaste voorsien. Geriewe sluit wasgoedgeriewe, 'n privaat binnehof, braaigeriewe en 'n speelgrond in.

Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Doendinge in die area sluit besienswaardighede, uitstappies in die buitelug, vlieërplankry, windplankry, hengel en kajakvaart in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na La Capitaine gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za